Pasgelaai
Nic de Jager bring hulde aan Margo Luyt
2021-01-20"Margot was een van die mense, wat ek die voorreg gehad het om te ken, wat die meeste deernis vir haar medemens gehad het, sy was ’n redder vir baie van wat ’n mens kan beskryf as af-vlerkies."
Mediaverklaring: Verbreed jou horison, leer Nederlands aanlyn
2021-01-20Die volgende twee kortkursusse Nederlands vir beginners begin in Februarie aan die Universiteit Stellenbosch. Albei kursusse word volledig aanlyn aangebied.
Fresh off the press: 1986 by William Dicey
2021-01-201986 was a pivotal year in South African history. It was the year of the vigilante, the year of the necklace – but also the year the talking began.
Tribute to Themba Mbuli
2021-01-20"In that quiet mind, there brewed a thinker, a visionary, a philosopher – a lover of people; of all people. His vision was that of inclusivity with no excuses, no prejudice. In his life he lived his dream of dancing and travelling, and even having a family."
Gister sal nooit vandag wees nie
2021-01-20"alhoewel ek druppels moes tel
om tot hier te kom
sien ek met my kinderkop in ’n volwasse lyf
hoe vrouwees ’n mens kan breek
of kan maak"
Paradise in Gaza by Niq Mhlongo: a book review
2021-01-20"Paradise in Gaza is an ambitious enterprise."
Elders gesien: Margot Luyt was só ’n dapper mens
2021-01-20"Deur haar het ek geleer om anders te kyk na alle mense. Sy’t dit reggekry om die grense in jou psige te verskuif na ’n nuwe plek, ’n beter ‘jy’."
Die heelal op my tong: ’n onderhoud met Anoeschka von Meck
2021-01-20"Hierdie boek is nie net vetfiksie nie, maar ook bisarofiksie. Deel van die lekkerte van hierdie verhaal is dalk juis om te kan bespiegel wat is waar en wat nie."
Elders gesien: Rus in vrede, liewe Margot
2021-01-20"My vriendin en kollega, vir baie jare, Margot Luyt (‘Sus’ soos ek haar genoem het), het ’n onvergeetlike plek in my lewe en loopbaan (en baie ander mense s’n) vervul."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2020
2021-01-20Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Van kleefband na fopnuus
2021-01-20"Hierdie Januarie 45 jaar gelede het televisie in Suid-Afrika begin. En nou staan ons op die drempel van ’n nuwe era waar TV soos ons dit geken het daardie tyd, sal verdwyn."
Môre word ek en jy "ons"
2021-01-19"om nuwe hoop te plant
want in vandag en môre
word ek en jy opnuut
weer
ons"
Ai, Ma
2021-01-19"Dan tref dit my – die wêreld is in sy moer, haar plan ook: Daar gaan die sekerheid oor die privaat skool, die Britse kurrikulum, ’n hele jaar se nasionale prestasies in sport en kultuur, die sterk bande met ’n diverse groep Engelse vriende, en genoeg geld vir residency of dalk selfs citizenship om seker te maak die groen paspoort kan eendag vir altyd versnipper word."
Game of groans – a reaction by Pieter-Dirk Uys
2021-01-19"So, thanks for the laughs, Donald. May all our dreams also come true."
Die Covid-entstof en gestremdes: Meneer Ramaphosa, ek vra met respek
2021-01-19"Die Wêreldgesondheidsorganisasie het Afrika eers verlede jaar vry van polio verklaar, danksy inentingsprogramme. Hoewel die entstof reeds beskikbaar was toe ek gebore is, was ek te swart om dit by die wit kliniek te kry. Ek was drie maande oud toe ek polio gekry het."
Next family meeting het ek oek punte virrie agenda, Uncle Cyril
2021-01-19"En moenie lat ek begin met Eskom nie. Helfte vannie economy is toe, en hulle kan ‘ie die ligte aan hou nie. Wat gebeu’ as die economy oepmaak? Gan ôs die winter innie donker en koue sit, Uncle? En dan verwag djy ôs moet ôs vensters en deure oephou en social distance te’wyl ôs vrek vannie koue?"
(’n voorlopige versverslag uit die pyn(ver)werkerswinkel)
2021-01-19LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Breyten Breytenbach se gedig hier.
Tussen verskeie vure: WhatsApp-privaatheidsinstellings, enkripsie en alternatiewe boodskaptoepassings (Telegram en Signal)
2021-01-18Is dit wys om WhatsApp te verlaat en na ander boodskaptoepassings oor te gaan?
Sulke vriende is skaars: Die briewe van Arnold van Wyk en Anton Hartman, 1949–1981: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2021-01-18"Die publikasie van die briewe van dié twee seminale figure in die Suid-Afrikaanse kunsmusiek lewer inderdaad ’n noemenswaardige bydrae tot die dissipline van Suid-Afrikaanse musiekgeskiedenis. Dit is ’n publikasie wat vanuit ’n estetiese oogpunt die perfeksionisties-gesinde Hartman en Van Wyk se goedkeuring sou wegdra. "
