Pasgelaai

Mediavrystelling: Taalmonument bied opleiding oor boekherstel en -bindery aan

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-12-14

Wentzel, ’n gekwalifiseerde meesterboekbinder met meer as 45 jaar se ondervinding, bied ’n inleidende kursus oor die herstel van ou hardebandboeke van 24 tot 26 Februarie 2021 aan en van 29 tot 31 Maart 2021 bied hy ook ’n gevorderde kursus by die ATM aan.

Mediaverklaring: Kraakvars-kykgenot in Januarie – VIA is in hoogste rat!

LitNet TV 2020-12-14

VIA bied ’n voorsmakie van dit wat in Januarie jou TV-skerm gaan tref.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020: wenner aangekondig

LitNet Wen 2020-12-14

’n Woord kan ’n tydsgees vasvang. Die wenwoord is bepaal deur redaksioneel te stem oor die woorde wat deur ons lesers ingeskryf is. Die hoofoorweging was of die wenwoord oor 50 jaar die tydsgees van hierdie jaar sou weerspieël. Hier is die aankondiging van die wenwoord!

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Ulrich Joubert

Freek Robinson, Ulrich Joubert Onderhoude 2020-12-11

Is daar enige rede vir optimisme ná ’n jaar van uiterste beproewing? Freek Robinson gesels met ekonoom, Ulrich Joubert.

Kry jou branderplank, die tweede golf is hier

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-12-11

"In die laaste week is vier van my vriende positief getoets. Die plaaslike daghospitaal moes sluit want ses personeellede is siek."

Skrywersonderhoud: Ben du Toit oor God: Is daar ’n ander antwoord?

Jean Oosthuizen, Ben du Toit Onderhoude 2020-12-11

"Die boek fokus veral op diegene wat reeds ongemaklik is met hulle verhouding met die Kerk en godsdiens in die algemeen; diegene wat in ongemak lewe met hulle verwydering van godsdiens as ’n sosiale konstruk, maar nie weet hoe om hulleself ten opsigte van hulle keuse uit te druk of dit te verwoord nie; diegene wat godsdiens reeds agtergelaat het, maar wat te bang is om ‘uit die kas te kom’ daarmee, veral teenoor hulle nabye familie en vriende; diegene wat ervaar dat woorde hulle ontbreek om aan hulle gevoel of standpunt uitdrukking te gee."

The off-screen and that which surpasses all understanding: Witnessing László Nemes’s Son of Saul (2015)

Dian Weys Academic research 2020-12-11

"What distinguishes Son of Saul from other mainstream Holocaust films, however, is how Nemes juxtaposes the film’s content with its form. Nemes opts for a modernist form of representation that rejects an omnipresent point of view and, instead, limits the film’s scope to Saul’s perspective."

Die buiteskerm en dit wat die verstand te bowe gaan: Die getuienis van László Nemes se Son of Saul (2015)

Dian Weys LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2020-12-11

"Frankl se voorstel dat ons moet aanvaar dat ons nie die sin van die lewe op menslike en rasionele wyses kan verstaan nie, maar eerder ’n verantwoordelikheid moet opneem wat strek na iets buite onsself, word in die laaste tonele van Son of Saul voorgestel."

People don’t read crime if they don’t have hope

Catalyst Press Books and writers 2020-12-11

“People don’t read crime if they don’t have hope.” So said Jessica Powers, head of Catalyst Press, quoting the South African author Andrew Brown, during a panel discussion hosted by Micheal Sears on Wednesday 9 December 2020.

The origin and development of Science of Religion: A genealogical investigation

Sandra Troskie Academic research 2020-12-11

"The purpose of this article is not to critique this biological approach to religion, but to draw attention to the questionable origin and influence of a key assumption at the basis of it, namely that religion can be defined only with reference to the supernatural and/or the extraordinary."

Die ontstaan en ontwikkeling van wetenskaplike studies van religie: ’n Genealogiese verkenning

Sandra Troskie LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2020-12-11

"Vir wetenskaplikes wat gemeen het dat daar ’n spesifieke area in die brein sal wees wat ervarings van die bonatuurlike teweegbring, was die temporale lobbe aanvanklik die aangewese plek om te soek. Dié keuse is gemaak op grond van die sogenaamde Geschwind-sindroom – die welbekende religieuse visioene wat deur ’n minderheid lyers tydens temporalelob-epilepsie […] beleef word."

Deng Xiaoping, China en die verkiesing in die VSA

Tienie Fourie Seminare en essays 2020-12-11

"Wat verkies die wêreld as voorbeeld: Amerika of China? Of is daar ’n voorbeeld van iets tussenin?"

LitNet: Die heelal op my tong

LitNet Nuusbrief 2020-12-11

LitNet: Die heelal op my tong

Persvrystelling: Merlyn van der Rheede op US se konvokasie aangestel

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2020-12-11

Die Afrikaanse Taalraad verwelkom die aanstelling van Merlyn van der Rheede (projekbestuurder van die Taalraad) as addisionele lid van die uitvoerende komitee van die konvokasie van die Universiteit Stellenbosch.

Mediaverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds maak vertalings van Ronelda S. Kamfer, Dalene Matthee en Ingrid Winterbach moontlik

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-12-11

PEN Afrikaans kondig met trots aan: ’n Arabiese vertaling van Fiela se kind deur Dalene Matthee, ’n Nederlandse vertaling van Chinatown deur Ronelda S. Kamfer en ’n Nederlandse vertaling van Die troebel tyd deur Ingrid Winterbach.

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

Desmond Painter Resensies 2020-12-10

"Dit is ’n boek wat nie bloot óór onderdrukte groepe handel nie, maar vír hulle geskryf is. Dit is ’n strydskrif vir ’n simboliese oorlog, ’n roetekaart na ’n Suid-Afrika wat nie deur ’1652’ en alles wat dit simboliseer, gedefinieer sal word nie."

Eerste slukkie: God Is daar ’n ander antwoord?

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2020-12-10

Die boek is ’n openhartige, deurleefde en provokerende teks van ’n bekende en gerekende teoloog. Dit verskaf ’n woordeskat en hoop vir diegene wat krities teenoor teologie staan. Die teks gee ’n binneblik op die NG Kerk en onlangse debatte en aktuele kwessies binne die kerk en samelewing, soos die gaydebat.

Bruidzilla deur Marion Erskine: ’n resensie

Nadine Petrick Resensies 2020-12-10

"Tillie en Milanka is die perfekte teenmiddel vir ’n goor ou jaar. Vat hierdie stukkie sonskyn saam see toe."

Dis ’n tragedie wat nou by die SAUK afspeel

Freek Robinson Menings 2020-12-10

"Die SAUK, en ons almal saam, sal opnuut moet dink oor die rol van ’n openbare uitsaaier. En dan moet drasties planne bedink word om die SAUK se verouderde finansieringsplan te vervang. Hier volg ’n paar voorstelle."

Pas verskyn: Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage

LitNet Boeke en skrywers 2020-12-10

Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.

Top