Pasgelaai
Mother-tongue education: mother’s milk for accounting students?
2021-01-18"Given the challenges of the terminology, we advise that universities should teach in English and the prevalent local language, but use the English terminology as a form of standardisation. In doing so, students will get the proverbial best of both worlds: the English terminology and the best possible understanding."
Moedertaalonderrig: moedersmelk vir rekeningkundestudente?
2021-01-18"Die vraag kan gevra word waarom Zoeloe en Xhosa op die straat maklik praat- en verstaanbaar is, maar nie geskik is vir die klaskamer nie. Die eenvoudige antwoord is dat daar nie woorde bestaan, spesifiek in rekeningkunde, vir meeste van die vakterme nie."
Middernag deur Sidney Gilroy: ’n resensie
2021-01-17"Ek beveel Middernag vir almal aan wat al gewens het vir ’n boek wat van die gewone resep afwyk. Ongeag die literêre bagasie wat elke leser het voordat die roman gelees word, besit die roman die vermoë om die leser in die middernagtelike ure steeds oor die raaisels te laat wakker lê."
Man uit die dode deur Chris Karsten: ’n lesersindruk
2021-01-17"Man uit die dode is die ideale geskenk ongeag die seisoen."
Theo Kleynhans verower die wye wêreld
2021-01-15Theo Kleynhans is besig om nes te skrop in Spanje. Melt Myburgh het met hom gesels oor sy opgang in die internasionale kunswêreld.
Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?
2021-01-15"Kan lesers asseblief ’n paar voorstelle van jeugromans stuur wat geskik sal wees vir Afrikaans Huistaal graad 9? Veral geskik vir seuns." Lesers word hartlik uitgenooi om kommentaar onderaan die artikel te lewer met voorstelle.
Bacchus in die Sandland
2021-01-15"Ieder geval, die kys met die kêrel wat sy middagetes by die befaamde restaurant geëet het, het ook nie lank gehou nie – ek het sober smake."
Die stralende toorn van Augusta
2021-01-15"Augusta was nie net charismaties wat geloof betref nie, sy het ook heelwat sjarme besit. Daar was altyd ’n vonkel in haar oog en lipstif op haar mond."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Renata Schoeman en Eugene du Plessis
2021-01-14Freek Robinson gesels met ’n psigiater, Renata Schoeman, en ’n kliniese sielkundige, Eugene du Plessis, oor die uitwerking van die COVID-19-pandemie op mense se gemoed.
Wees gegroet, Mohammed Karaan
2021-01-14"Jou passie vir die landbousektor en jou toewyding om oplossings vir komplekse uitdagings soos grondhervorming te help vind, het soos ’n goue draad deur die gesprek geloop."
How writers make sense of a world in lockdown
2021-01-14"Noting my insights and emotions is not merely a tool for making sense of the past and sinking into the present. It’s also a way of starting a conversation with the future."
Ina Rousseau (1926–2005)
2021-01-14"Daar moenie vir my voorgesê word wat ek moet lees en nie moet lees nie, nes daar nie vir my voorgesê moet word wat ek moet eet en nie moet eet nie. Nes eet behoort lees te alle tye ’n aktiwiteit van genieting te wees wat met vreugde beoefen word." Lees oor Ina Rousseau se lewe en werk.
’n Kroniek van die kettingbrief
2021-01-14"Ek was 10 jaar oud toe dit gebeur het – die eerste en enigste keer in my lewe. Een middag na skool hou my ma ’n koevert na my toe uit en sê: 'Hier is pos vir jou.'"
Elders gesien: As jy steeds nie die basiese van die virus en pandemie verstaan nie
2021-01-14"Maar as jy nou nog geborsvoed moet word soos ’n Voortrekkerkind wat op 4 jaar nog tiet soek, en steeds nie die basiese van die virus en pandemie verstaan nie ..."
Gaslight Trump en die Republikeine van Amerika?
2021-01-14"Na die gebeure van die afgelope week, met die sedisie-aanval op die setel van die Amerikaanse regering, kan die liedjie met ewe veel vrug op die Republikeinse Party gemik word."
SA Akademiepryse 2021: Herinnering – nominasies ingewag
2021-01-14Belangstellendes word hiermee herinner aan die sluitingsdatum vir nominasies vir die 2021-Akademiepryse op 31 Januarie 2021.
Afrikaansstudente se persepsies en gebruik van WhatsApp as platform vir (taal-)leer: ’n nuwe norm(aal)?
2021-01-14"Studente se interaksie met die lesinhoud, medestudente en tutors is tot ’n groot mate deur toeganklikheid beïnvloed. Hulle het die verpakking van die lesinhoud in die vorm van ’n Word-dokument en stemnota positief ontvang. ’n Gebrek aan toegang tot Wi-Fi en data het egter ’n negatiewe invloed op hulle leerervaring gehad."
Afrikaans students’ perceptions and use of WhatsApp as platform for (language) learning: a new norm(al)?
2021-01-14"In conclusion, it is important to note that using WhatsApp in this way not only gave students an opportunity to interact with the lesson content, their peers and tutors, but also allowed them to create a community of inquiry, forging significant relationships that allowed them to learn from and with each other."
Fresh off the press: 40 years of iconic food by Dorah Sitole
2021-01-13Each chapter features various stages of Dorah’s fascinating life, with recipes to match: traditional African, Township, Pan-African and Western.
