
Foto: Canva.com
as kindsheid
as kindsheid my kern verkalk
bewussyn se son oor my sak
en ek
onsamehangend, binnesmonds mompel
sal jy jou neus teen myne vryf
my gesig in jou hande hou
my aan God opdra
en my saggies soen?
0
Foto: Canva.com
as kindsheid
as kindsheid my kern verkalk
bewussyn se son oor my sak
en ek
onsamehangend, binnesmonds mompel
sal jy jou neus teen myne vryf
my gesig in jou hande hou
my aan God opdra
en my saggies soen?
0