Pasgelaai
"Look at me": Nataniël’s self-fashioning
2021-02-01"As (apparently) genderless outsider, Nataniël’s artistic meta-text thus simultaneously mediates exceptional visibility and invisibility. Such self-fashioning, underlining contrasting aspects of his persona, empowers him to engage in a wide range of role play."
"Kyk na my": die beeldvorming van Nataniël
2021-02-01"Terwyl sy artistieke (self)beeldvorming sy seksualiteit tegelyk beklemtoon en onderspeel, word hy in sekere kringe as ’n gay-ikoon gesien. Nietemin fokus sy vertellings en lirieke nie op homoërotiek as oorkoepelende tema nie, maar eerder op andersheid."
Ivermetien al jare lank in gebruik
2021-02-01"Dit is niks nuuts dat ivermektien vir mense reeds vir 40 jaar gebruik was nie."
Press release: The How Now Brown Cow Writer's Collective
2021-02-01A new writing programme launched by theatre production company How Now Brown Cow will encourage the creation of twelve new works by South African playwrights.
Bugsy Malone
2021-02-01LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Ronelda Kamfer se bydrae hier.
Nuwe jaar en nuwe voorspoedighede?
2021-02-01"Ek glo elke hond kry sy dag en ’n brak ’n langnaweek."
Persvrystelling: kykNET se verjaarsdaggeskenk aan kykers is Die Boekklub 3!
2021-01-29Dis meer as drie jaar sedert kykNET-kykers die inwoners van Merweville met groot hartseer gegroet het, met die gedagte dat dit vir ewig sou wees. Maar, ter viering van kykNET (DStv-kanaal) se 21ste verjaarsdag, wag daar ‘n groot bederf op kykers in 2021 ...
Reis in die tyd van die korona: Die wysheid van die meeue
2021-01-29"Die Omani’s in hul lugverkoelde voertuie ver van die strande van Batinah, verlang hul soms na mosseltyd? Onthou hul nog van die wysheid van die meeue?"
WhatsApp in grendelklaskamers help skoliere beter kommunikeer
2021-01-29"Leerders wat gewoonlik skaam sou wees in ’n fisiese klaskamer, sou nou meer gereeld vrae vra deur persoonlike boodskappe te stuur, en so ook aangemoedig word om te kommunikeer en meer interaktief deelneem aan die leerproses." – Willene Theart, onderwyser van Hoërskool Strand.
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans wag aansoeke in vir maand se skrywersverblyf
2021-01-29Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans nooi vanjaar weer alle opbetaalde lede van PEN Afrikaans uit om aansoek te doen vir die verblyfsprogram wat in die Stigting se Paulet Huis op Somerset-Oos in die Oos-Kaap aangebied word.
Elders gesien: Amanda Strydom bring hulde aan Sibongile Khumalo
2021-01-29"That voice, that dignity, that beautiful soul – gone."
In memoriam: Kemp Jurgen Kemp
2021-01-29"In die laaste jare het hy veral bekend geword as die beleërde oudpresident Zuma se advokaat en in mindere mate vir sy verdediging van die skoolhoof Deon Scheepers van Grey-kollege. In die hof was Kemp ’n regsman wat ’n stormram genoem sou kon word, ’n bulhond wat nie laat los as hy eers vasgebyt het nie."
LitNet-spens: Sout
2021-01-28Hierdie is ’n versameling eensprake deur vrouekarakters van verskillende ouderdomme en agtergronde.
Mediaverklaring: Jaar- of semesterkursusse by die Departement Afrikaans en Nederlands (US)
2021-01-28Skryf gerus in vir die volgende jaar- of semesterkursusse by die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. | Enrol for one of these year or semester short courses presented by Stellenbosch University’s Department of Afrikaans and Dutch.
Mediaverklaring: Februarie op VIA – wat ’n storie!
2021-01-28Die langste maand van die jaar is verby, skep asem met aangrypende stories en goeie raad – spesiaal vir jou op VIA.
Donkerdrif: ’n onderhoud met Deon Meyer
2021-01-28"Ek het nog altyd as leser van boeke gehou wat my met ’n morele dilemma laat, veral die konflik tussen die regsproses en regverdigheid."
"Without the option"
2021-01-28"Die volgende dag het ek skaars my klasdeur oopgesluit en ingegaan toe nóg ’n wildvreemde kind skielik langs my kom staan."
Reguit met Robinson: ’n Tweede Zoom-gesprek met Helmuth Reuter
2021-01-27Freek Robinson gesels met Helmuth Reuter, internis, kenner van oordraagbare siektes en kliniese farmakoloog, oor vaksiene, hoe om gesond te bly tot jy joune kry, en oor ivermektien.
Passievolle volharding. Enkele opmerkings oor Grit deur Angela Duckworth
2021-01-27"Sy oorkoepelende lewensfilosofie sal waarskynlik elemente insluit soos vasbyt, deurdruk en nie tou opgooi nie. Dit is wat Angela Duckworth in haar boek met grit bedoel, en wat vir die doeleindes van hierdie artikel met 'passievolle volharding' vertaal word."
