Pasgelaai
Wond deur Gerhard M Pietersen: ’n lesersindruk
2025-12-22"Hy slaag goed daarin om die leser te laat besef presies hoe wyd trauma uitkring. Selfs die hondjie wat tydens die aanval onder sy skoonouers se bed gelê het, was getraumatiseer en kon daarna nie blaf nie."
As die kiepersolle amandels dra …
2025-12-22"Laat ek voor begin. Kerk, predikant en orrelis is fluks vasgemaak vir die groot dag iewers in Oktober. Huweliksooreenkoms geteken en gebooie geloop. Die eerste probleem was die troukoek."
Soft rebellion-resensie: opvoerkuns as ’n vorm van teer weerstand
2025-12-22"Carin Bester se Soft rebellion is ’n speelgrond vir die vrydenkende en ’n plek van besinning, asook ’n veilige hawe vir protes in al haar wonderlike glorie."
Tears before bedtime by Diane Awerbuck: excerpt
2025-12-22"This a joke book – except that all the dialogue is real, and from my family, over a period of fifteen years. I have been taking notes."
Elders gesien: Goeiedag, nuwe QR-wêreld
2025-12-19"Die boek se naam is Konstruktiewe joernalistiek vir vandag. Dis die eerste Afrikaanse handboek vir joernalistiek in 43 jaar."
Chinees-georganiseerde misdaad in Afrika
2025-12-19"Wydverspreide korrupsie in sommige Afrikastate vergemaklik die aktiwiteite van Chinese kriminele triades deur wetstoepassing te verswak en onwettige aktiwiteite ongestraf te laat voortgaan."
Kinderboeke vir die Kerskous en die vakansie
2025-12-19"Met hierdie lysie boeke hoef daar geen vervelige dae in die vakansie te wees nie. Onthou, lees wat en wanneer jy wil."
Gewildste plasings op LitNet: 2025
2025-12-19Watter plasings het LitNet se lesers in 2025 die meeste gelees? Ons publiseer graag die lys van die tien gewildste plasings volgens ons statistiekplatform, sowel as ChatGPT se oorsig van die gewildste plasings van die jaar.
Die spook van Willempie Jooste
2025-12-19“In die jare daarna het ek hom dikwels in die nagte gehoor huil daar in die toring. ’n Aanhoudende, deurdringende gekerm wat ’n mens laat voel asof jy gaan mal word daarvan. Ek kon nooit vasstel of dit Willempie se spook is wat nie tot rus kan kom, of my gewete wat aan my vreet nie."
Weg
2025-12-19"Trane loop vrylik. Ek onthou alles wat ek oor die jare uitgeknip het. As die swarthond my byt en die skalpel diep kloof, kluisenaar ek myself agter ’n deur toe, delf in die skoendose en lees die berigte. Die geel papiere krummel elke keer meer en meer."
Pa
2025-12-19"Maar wat ek die meeste mis Pa
is jou vroegoggend voetstappe
wat die gangplanke opwek"
Pareltjes uit Amsterdam: Amsterdam se Ligfees
2025-12-19In hierdie video klim Johan Allers op ’n boot om Amsterdam se Ligfees vanaf die water te beleef. Allers mymer oor die koppigheid van die Afrikaner, ons gene en die skoonheid van Amsterdam terwyl hy na die ligspel kyk.
New from Kwela: Why am I like this? by Qaanitah Hunter
2025-12-18Farah Garda believes that she’s incapable of change, stuck in a pattern of self-loathing and destructive tendencies. She leaves Cape Town to care for her ailing mother and stumbles into grief, growth, and green smoothies. Love doesn’t save her—she saves herself.
Pasverskyn: Sprokie in ’n streepbaadjie deur Christien Neser
2025-12-18Heloise begin graad elf by Presidentpark. Daar ontmoet sy AB, die skool se "bad boy", wat ook in haar kunsklas is. Wanneer hulle kunsonderwyser bedank, stel AB vir Heloise aan sy ouma voor, beeldhouer Heike Leibig. Heike se middeleeuse heldin is Heloise, wat saam met haar geliefde Abelard (na wie AB vernoem is) in Parys se oudste begraafplaas lê.
Lesersindruk: Automaton(tik): in remembrance of the patients of the Fort England Psychiatric Hospital deur Rory du Plessis
2025-12-18"Du Plessis boots nie die argief na nie; hy skep eerder ’n poëtiese ruimte waarin die onbekende innerlike wêreld – drome, geheime vreugdes, herinneringe – kan opklink."
Skrikbeeld staar uit die toekomsspieël: ’n lesersindruk van Water deur Hein Griesel
2025-12-18"Water, wat grootliks in ’n 'nabye' toekoms” afspeel, lewer skerp sosiale kommentaar op lesers se huidige wêreld waar brutale sosiopolitieke skendings toeneem wat kan lei tot ’n woesteny waar die mees basiese lewensmiddele, soos kos en water, onbekombaar gaan wees."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Afrikaner(on)geloof en ons geloofsbesering
2025-12-18"In daardie heilige stilte lê die diepste genesing van die geloofsbesering; in stilte, die rus."
