Pasgelaai

Flesh by David Szalay: a reader’s impression

Jonathan Amid Lesersindrukke 2026-01-08

"Flesh, Booker winner, strips away its surface, only to reveal astonishing depths below."

Not another samoosa run! by Nadia Cassim: a reader’s impression

Jonathan Amid Lesersindrukke 2026-01-08

"Cassim writes as an insider about local Indian people, about community, about custom and ritual, and about the precarious comforts and sometimes deeply uncomfortable business of being part of a family. You can’t choose your family, but you can choose your friends, and 'found family' is certainly a thing."

Pasverskyn: Die man van elders deur Helene de Kock

LitNet Boeke en skrywers 2026-01-07

Ná drie jaar op ’n passasierskip smag Jean Botha na ’n plek wat syne is en waar hy gewoon net mens kan wees. Die oomblik toe hy terug op eie bodem vir Renette Brink op Stellenbosch ontmoet, weet Jean een ding vir seker: Hy sal haar nooit weer kan vergeet nie. Maar Renette is verloof aan Martin Hoogendyk, ’n gesiene boer van die Oos-Vrystaat.

Nuut by Human & Rousseau: Harlekyn deur Jaco Jacobs

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-01-07

Ná ’n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een reël: Bly weg van narre! Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe bring – ’n antieke harlekynpop – word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis net ’n onskuldige speelding ...

Die Lasarus-effek: Peter Blum (1925–1990)

Jannie Pretorius Visueel 2026-01-07

"Peter Blum was een van die mees raaiselagtige en vlymskerp figure in die Afrikaanse letterkunde. Hy is in Europa gebore (waarskynlik in Wene) en het as kind in 1936 na Suid-Afrika gekom om aan die opkoms van Nazisme te ontkom."

Persverklaring: ’n Aksiebelaaide vervolgverhaal lui 2026 in op RSG

LitNet Leefstyl 2026-01-07

RSG begin die nuwe jaar met ’n nuwe middagvervolgverhaal, Faksie, deur Ilne Fourie.

Persverklaring: Kortkursus – Inleiding tot die Praktiese Leksikografie

LitNet Akademies en skole 2026-01-07

Die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch bied van 26 tot 30 Januarie 2026 ’n kortkursus in die Praktiese Leksikografie aan. Hier is nog inligting.

Elders gesien: Paul McCartney en "Yesterday"

Frederik de Jager Musiek 2026-01-07

"Aanskou die kunstenaar van later – die megaster, die kragtoer – in embrio, in ’n neutedop, volledig afgelewer net soos sy lied 'Yesterday' by hom gearriveer het."

Gewildste plasings op LitNet: 31 Desember 2025 tot 6 Januarie 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-01-07

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 31 Desember 2025 tot 6 Januarie 2026.

Persverklaring: Uitnodiging tot aansoek om befondsing van akademiese projekte in Afrikaans

LitNet Akademies en skole 2026-01-07

Personeel en studente van Suid-Afrikaanse universiteite, asook ander navorsers, word uitgenooi om aansoek te doen vir befondsing van projekte, binne enige wetenskaplike domein, wat tot vakkundige publikasies in Afrikaans sal lei of wat die gebruik van Afrikaans as wetenskapstaal op ander wyses kan bevorder.

Persverklaring: Libertas-plaas – waar die kuns en die mure asemhaal 

LitNet Kuns 2026-01-07

Gedurende die Toyota Stellenbosch Woordfees van 2025 het die buitegeboue Veldhospitaal gehuisves: ’n visuele kunsinstallasie wat die skure in ’n oorlogstydse veldhospitaal verander het. Die uitstalling, wat trauma en herstel as temas ondersoek, het Libertas self op ’n manier geëggo: ’n huis wat tans self herstel word en besig is om te genees van agteruitgang en skade. 

Amerikaanse optrede in Venezuela: 3 Januarie 2026

Theo Venter Menings 2026-01-06

"Die onsekerheid en ontwrigting van die Maduro-regering gaan verdiep, en ’n fase van onstabiliteit lê beslis voor. Die grens met Colombia is een so ’n brandpunt, met ongeveer 7 miljoen vlugtelinge uit Venezuela wat hulle tans in Colombia bevind."

Persverklaring: Voluit-feesprogram vir 30ste KKNK bekend

LitNet KKNK 2026-01-06

Feesgangers kan vir die 30ste jaar uitsien na ’n fees wat bruis van talent – beide veterane én opkomend. Die gewilde aspekte van die fees is volgepak, met ’n paar nuwighede en opwindende aanpassings.

Jou KI-IK: Jou Suid-Afrikaanse erfenis

Menán van Heerden LitNetKanaal op YouTube 2026-01-06

KI praat Afrikaans. LitNet eksperimenteer tans met KI, en hierdie Afrikaanse video verteenwoordig so ’n poging. "Die geure van jou ouma se resep, die geheue en klanke van liedjies, die stories wat oorvertel word – ontasbare erfenis leef in ons almal. Watter waarde het erfenis wat nie kan afbrand of verwoes word soos ’n gebou of monument nie?" 

Die Lasarus-effek: Hettie Smit (1908–1973)

Jannie Pretorius Visueel 2026-01-06

"Smit word vandag onthou as ’n pionier wat die Afrikaanse taal met ’n 'fyn en verfynde' hand bespeel het en as ’n vrou wat die moed gehad het om haar diepste sielsleed in kuns te omskep."

Sarah plus een deur Kristel Loots: ’n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2026-01-06

"Ouer vroue, wat die grootste persentasie van lesers uitmaak, sal alwetend glimlag oor die swaartekrag wat aan jou lyf kom hang, die brille en pille, die kwinte en kwale. Been there, done that. As jy nie daaroor kan huil nie, dan lag jy maar daaroor."

My jaar van vrees en vryheid: ’n onderhoud met Marita van der Vyver

Naomi Meyer, Marita van der Vyver Skrywersonderhoude 2026-01-06

"As fiksieskrywer het ek dalk ’n voordeel bo ander – ek skryf my stories sonder om te weet hoe hulle gaan eindig. Al skrywende leer ek die einde ken. Nou kan ek seker ook sê: Al lewende leer ek my lewenslot ken?"

Wat sê Bettina? Trump as Venezuela se bevryder?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2026-01-05

"Indien daar nie baie binnekort op beslissende wyse opgetree word teen Amerikaanse ingrepe in Venezuela nie, kan ons ons gereedmaak vir ’n nuwe era van imperialistiese ingrepe in verskeie wêrelddele."

’n Nuwejaarsgeskenk aan LitNet se lesers: Pieter-Dirk Uys se eenmanvertonings

Pieter-Dirk Uys Menings 2026-01-05

"Hier is ’n Nuwejaarsgeskenk aan alle LitNet-lesers. Klik hier om vier gratis toneelstukke af te laai en te lees. Die tekste van hierdie vier eenmanvertonings ('one man shows') sal jou aan vroeëre tye herinner, jou laat wonder en jou hoop gee. Ons is hier, ten spyte van alles!"

Persverklaring: Stef Bos met "Die lewe moet 'n wals wees" by Die Boer teater-restaurant in Durbanville

LitNet Leefstyl 2026-01-02

En so kom Stef Bos na Die Boer in Durbanville: Om te sing en te vertel van die lewe wat ’n wals moet wees.

Top