Wyngaard Weekliks: Nuwe besems mág skoon vee, sê dié ontleder oor GHL se RNE-skuiwe

  • 0

Die politieke kommentator André Duvenhage van die Noordwes-universiteit glo dit is binne die reg van Geordin Hill-Lewis as nuwe DA-leier om veranderinge aan sy party se openbare verteenwoordiging aan te bring. Hill-Lewis, wat ook GHL genoem word, het onder meer besluit om sy voorganger, John Steenhuisen, van sy kabinetspos te ontneem. Duvenhage praat hieroor met Heindrich.

  • Klik hier vir die YouTube-skakel na onderstaande video.

Erkennings: Die grafika op die prent is beskikbaar aan Canva Pro-gebruikers. Die foto van Heindrich Wyngaard is verskaf. Die besem is deur iPicture van Pixabay.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top