Pasgelaai
Kos, wyn, erfenis en uitstekende geselskap by Suidoosterfees
2026-03-18’n Splinternuwe leefstyl-afdeling is vanjaar by die program ingesluit, met interessante kosdemonstrasies, wynproeë, kuiersessies en gesprekke.
’n Engel onder ons, queer en divers: ’n bespreking van Goodbye June
2026-03-18"Soos die storie ontvou, ontdek jy egter subtiele en betekenisvolle lae van queerverteenwoordiging en die hantering van diversiteit."
Volmaan in Baviaanskloof deur Jeanette Stals: ’n lesersindruk
2026-03-18"Stals wys met hierdie boek haar vernuf om die menslike verhaal met die ekologie te vermeng. Fransien se storie is belangrik, maar die luiperd se verhaal lê net so naby aan die oppervlakte regdeur die vertelling."
In memoriam: Christiaan Diedericks
2026-03-18"Sy werk lok emosies uit en die kyker bevraagteken die simbole wat hy gebruik om kwessies rondom menswees uit te lig."
Jürgen Habermas (1929–2026): die filosoof van openbare redelikheid in ’n onredelike tyd
2026-03-18"Vir baie Afrikaanse Suid-Afrikaners voel die nuwe Suid-Afrika vandag soms vervreemdend. Daar is by baie mense ’n gevoel van verlies aan invloed, van kulturele onsekerheid en soms ook van politieke marginalisering. Hierdie gevoelens moet nie eenvoudig weggewys word nie."
Die beheptheid in godsdiens met bonatuurlike verskynsels
2026-03-18"Vanaf die vroegste tye word vasgeklou aan die gedagte dat mistieke en bonatuurlike verskynsels inherent aan godsdiens is."
Pareltjes uit Amsterdam: Danh Vo in die Stedelijk Museum
2026-03-18Johan Allers besoek die Stedelijk Museum en ontdek ’n pareltje in ’n solo-uitstalling deur die kunstenaar Danh Vo.
Persverklaring: Die Sandy Schoemanprys – "Daar’s net een jy"-kortverhaalkompetisie
2026-03-18Die verhale wat in ’n bundel gepubliseer gaan word, is geïdentifiseer.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 9-faktorisering, oefening 2
2026-03-18"So maklik soos om langs die see te gaan sit en vakansie te hou. Dis jou antwoord as jy in graad nege is en nog steeds vra: 'Hoe moeilik is faktorisering?' Kyk hierdie tweede video deur Lee-Ann Langeveld om hierdie konsep verder te verduidelik."
Lesersindruk: Ecce Deus! – wanneer God self onder die vergrootglas kom
2026-03-18"Maar juis daarin lê sy waarde. Dit herinner ons dat eerlike skeptisisme nie selektief is nie. As ons bereid is om vrae te vra oor die God van die Bybel, moet ons ook bereid wees om dieselfde vrae oor die God van die Koran te vra."
Gewildste plasings op LitNet: 11 tot 17 Maart 2026
2026-03-18Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 11 tot 17 Maart 2026.
Chris Lombard (1929–2012)
2026-03-18Chris Lombard in Vanuit ’n ou dorpshuis (1996): "Die lewe het dimensies waarvan ’n mens nooit kan weet terwyl jy versigtig in die vlakwater bly plas nie. Dis die induik wat tel. En die oomblik."
Persverklaring: Beryl Botman vier derde boek met soirée en swier
2026-03-17In haar nuutste boek is sy in gesprek met haar oorlede oumagrootjie oor haar vreugdes en hartseer tydens haar 25-jarige huwelik met Russel Botman.
Uitnodiging: Troula Goosen gesels oor Die kasteel van die blou draak
2026-03-17Magdel Vorster sal met die skrywer gesels oor haar jeugroman Die kasteel van die blou draak.
Die hoekie vir aktiewe eensames en aandaghoere
2026-03-17"Ek is egter duidelik nie ’n millennial nie. Ek verstaan klaarblyklik die hele gymstorie heeltemal verkeerd. Dit lyk my dit gaan glad nie oor gewigte optel nie."
Wiskunde: Graad 1-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
2026-03-17Hier is ’n oefenvraestel vir die graad 1’s wat hierdie kwartaal vir die eerste keer Wiskunde in die skool begin doen het! Laai Tharina Joubert se gratis vraestel en memorandum hier af.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 9-faktorisering, oefening 1
2026-03-17As jy in graad 9 is en sukkel om faktorisering te verstaan, sal Lee-Ann Langeveld se video jou help om beter te verstaan. Hier is die eerste video van twee video's oor hierdie onderwerp.
Afrikaans Huistaal: Graad 12-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
2026-03-17Is jy in matriek en bekommer jy jou oor die eindeksamen? LitNet kan help. Gebruik hierdie gratis vraestel en memorandum deur Cecilia Klopper om vir Afrikaans Huistaal in die eerste kwartaal voor te berei. Daar is ook baie ander vraestelle in LitNet se indeks van vraestelle.
Sinopsis van die eerste drie evangelies deur Hermie van Zyl: ’n lesersindruk
2026-03-17"Ek kan my inderdaad voorstel hoe lesers dag vir dag met vreugde meditatief deur die boek sou kon werk – stuk vir stuk: Nie soseer bloot in verwondering oor die wysheid van die sinopsis nie, maar veral oor die rykdom van betekenis van die Bybeltekste wat deur hierdie sinopsis ontsluit word."
Rymstories: "Die Pryssanger"
2026-03-17"Geprys die ystervarkpen dun besnede
In die voetpaadjie tussen spore en grassies"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
