Een van die land se voorste Grondwetkenners, Pierre de Vos, praat met Heindrich Wyngaard oor wat Suid-Afrika se Grondwet besonders maak, en ook oor die dinge wat De Vos as tekortkominge beskou.
- Klik hier vir die YouTube-skakel na onderstaande video.
Erkennings: Die grafika op die prent is beskikbaar aan Canva Pro-gebruikers, en word hier gebruik volgens Canva se lisensie-ooreenkoms (https://www.canva.com/policies/content-license-agreement/). Die foto’s van Heindrich Wyngaard en Pierre de Vos is deur hulle aan LitNet verskaf.

