Video: Cape Town launch of Of Motherhood and Melancholia by Lou-Marié Kruger
2020-03-04The launch of Of Motherhood and Melancholia by Lou-Marié Kruger took place on Thursday 27 February 2020 at The Book Lounge in Cape Town. Pierre de Vos was in conversation with Lou-Marié.
Die naderende dood van queer-rolprentkuns: die LGBT-films by die Cape Town International Film Market & Festival (CTIFMF)
2017-11-09"Film is maar altyd ’n soort spieël, en die afwesigheid (in meer as een opsig) van queer by die LGBT-films op die CTIFMF – wat in bykans dolleë ouditoriums vertoon is – is nie toevallig nie. Net soos dit ook nie toevallig is dat die beste queerfilm wat op die fees gedraai het se titel Screwed is nie."
Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear
2012-07-24 "Behoort die vernedering van ’n politikus aan die hand van ’n kunswerk ooit gevier te word, of moet dit te alle tye verwerp word?"
Ware meertaligheid vereis wegbeweeg van unieke Afrikaanse US
2011-11-11 Artikel 29(2) van die Grondwet bepaal die volgende: Elkeen het die reg om in openbare onderwysinstellings onderwys te ontvang in die amptelike taal of tale van eie keuse waar daardie onderwys redelikerwys doenlik is.
LitNet Akademies-onderhoud: Pierre de Vos gesels met Jaco Barnard-Naudé oor die politiek van broederskap
2010-05-14Jaco Barnard-Naudé se artikel “Die politiek van broederskap: Jacques Derrida, Jean-Luc Nancy en Jane Alexander se The Butcher Boys” het pas op LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) verskyn. Pierre de Vos het met hom gesels. ...
