
Die grafika is beskikbaar onder gratis Canva-elemente, onderhewig aan hierdie lisensie-voorwaardes, en mag vir publikasie en ter toeligting gebruik word: https://www.canva.com/policies/content-license-agreement/.
Is jy in graad 11 en skryf jy binnekort jou volgende Wiskunde-eksamen? Lee-Ann Langeveld se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou help om vir die tweede vraestel voor te berei. Laai dit hier af.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.
Lees ook:
Wiskunde: Graad 11-vraestel en memorandum, vraestel een, kwartaal twee

