
Die foto word gepubliseer met erkenning aan Dx21 en verskyn op Pixabay, onderhewig aan hierdie lisensievoorwaardes (datum van publikasie: 21/01/2022): https://pixabay.com/service/license-summary/
Is jy in graad 11 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Lee-Ann Langeveld se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou help om vir die eerste vraestel voor te berei. Laai dit hier af.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.
Lees ook:

