Pasgelaai
Conversations beyond the comfort zone | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-11-08We should stop worrying about the names of towns and streets. We should, however, worry about South Africa becoming a failed state. In this lecture Sihle Khumalo urges South Africans to have difficult conversations, to move beyond their comfort zones. He does so while reflecting on his many travels throughout Africa.
The anatomy of reform | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-11-08"We all have to take ownership," says Frans Rautenbach, an advocate and the author of several books, the latest being Help yourself South Africa. In this lecture, delivered at the Etienne van Heerden Veldsoirée 2023, he highlights practical things that ordinary citizens can do to make South Africa work again.
Van vaders en vlugtelinge deur SJ Naudé: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2023-11-08"Naudé is een van die outeurs wat in hulle romans telkens die leser se verwysingshorison verbreed met intertekstuele invlegtings."
Wie mag skeppend skryf?
2023-11-08"Die skrywer se vel is ’n chiasme tussen hom en die wêreld. Dit is deur sy vel dat die wêreld aan hom vat en dit is deur daardie selfde vel dat hy op sy beurt met sy pen en woorde aan die wêreld vat."
LitNet | STAND: Theatre review workshop 2023 mentor feedback | Kwanele Nyembe’s review of Around the fire
2023-11-08Here is the first round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the first version of Kwanele Nyembe’s theatre review.
LitNet | STAND: Theatre review workshop 2023 mentor feedback | Alberto Smit’s review of Jessie, die man en die maan
2023-11-08Here is the first round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the first version of Alberto Smit’s theatre review.
LitNet | STAND theatre review workshop 2023 mentor feedback | Klara van Rooyen’s review of Droomkraan-kronieke
2023-11-08Here is the first round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the first version of Klara van Rooyen’s theatre review.
LitNet | STAND theatre review workshop 2023 mentor feedback | Ignus Rademeyer’s review of Monsters
2023-11-08Here is the first round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the first version of Ignus Rademeyer’s theatre review.
LitNet | STAND theatre review workshop 2023 mentor feedback | Jane Mpholo’s review of Ijoloba: The prophecy
2023-11-08Here is the first round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the first version of Jane Mpholo’s theatre review.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: The promise geresenseer deur Olga Leonard
2023-11-08Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Olga Leonard se resensie.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: Tsekmate, geresenseer deur Paul Kammies
2023-11-08Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Paul Kammies se resensie.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: Hoerkind, geresenseer deur Cathy Hugo | LitNet STAND-teaterresensieslypskool 2023
2023-11-08Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Cathy Hugo se resensie.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: Boesak, geresenseer deur Candice Jantjies
2023-11-08Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Jean Meiring reageer op die eerste weergawe van Candice Jantjies se resensie.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: Die ontelbare 48, geresenseer deur Jeani Heyns
2023-11-08Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Jeani Heyns se resensie.
Ons is nie almal so nie
2023-11-07"Addressing structural racism in South Africa requires a comprehensive and sustained effort from government, but also from us as citizens, who fundamentally believe that 'ons is nie almal so nie'. It necessitates policies that promote economic empowerment, educational equality and social parity."
Promoting career adjustment and wellbeing from a modern industrial psychology perspective
2023-11-07"As employees cope with career decisions amidst digital transformation, remote work shifts and changing skill requirements, industrial psychologists could utilise Savickas’s theory to offer guidance and direction."
Die bevordering van loopbaanaanpassing en welstand vanuit ’n moderne bedryfsielkundige perspektief
2023-11-07"Bedryfsielkundiges moet oor die insig en vaardighede beskik om ’n kliënt se loopbaanuitdagings, wat deur globalisering en tegnologiese veranderinge beïnvloed word, te bestuur."
Persverklaring: Ervaar Handel se Messias soos nog nooit vantevore
2023-11-07Die uitvoering van hierdie geliefde oratorium word deur die Mzansi Nasionale Filharmoniese Orkes, die KKNK en Klein Karoo Klassique ondersteun, en is op Vrydag 8 Desember om 18:00 by die Burgersentrum op Oudtshoorn te sien.
Persverklaring en uitnodiging: Mutton hour by Kaapstad Toneelhuis op 9 en 10 November 2023
2023-11-07Mutton Hour bestaan uit kort sketse rondom lewensbelangrike sake: die liefde, verlies, krokodille en katte. Combining humour, musical interludes and kamishibai (Japanese illustrated storytelling) this show is for anyone who might need a whimsical re-introduction to the world of theatre.
Pelgrimspsalms: Opskud, die pad is steil en ver
2023-11-07"In ons dag dui Meseg en Kedar op chaos, wanhoop, kommer, waansin, magteloosheid en korrupsie. ... Op 7 Oktober 2023 het die Palestynse Hamas ’n lewensvernietigende aanval op Israel geloods (Netwerk24)."
