Pasgelaai
Die kind van die skrywer bou ’n skans | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-11-15PP Fourie het ’n lesing gehou by die Etienne van Heerden Veldsoirée 2023 waarin hy gesels het oor sy eie reis om tot skryf te kom. Fourie verduidelik ook dat hy lank gedink het dit is bogpraatjies wanneer mense beweer dat skryf heling bring. Nou dink hy anders.
Die laaste kanariegeel notaboek | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-11-15“Geheime is gevaarlik,” sê Anchien Troskie vir AJ Opperman in hierdie onderhoud oor haar roman Die laaste kanariegeel notaboek. Die gesprek het plaasgevind tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée 2023. Opperman vra uit oor die gebruik van kleur, die skryfproses en hoe sy die verskillende tydvakke in die roman nagevors het.
Woordtrofees huldig die kunste, maar in donker tye | Toyota US Woordfees 2023
2023-11-15"Die wenners van die 2023-Woordtrofees-toekennings is gisteraand by die Oude Libertas-amfiteater bekend gemaak."
Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
2023-11-15Is jy in graad 9 en laat die algebraïese formules jou kop draai? Hierdie gratis oefenvraestel en memo wat deur Lee-Ann Langeveld vir LitNet opgestel is, mag dalk ’n towerformule bevat wat jou die werk beter sal help verstaan. Laai die vraestel en memorandum gratis hier af.
Die hond met die stert sonder swaai | The dog with the broken wag: ’n onderhoud met Paula Fourie
2023-11-15"Vir my is dit belangrik dat kinders lank voordat hul self kan lees en agter ’n skoolbank ingedruk word, moet besef dat mens met woorde kan speel en dat hulle jou kan meesleur soos ’n onstuitbare stroom. Ek hoop hierdie kinderboek dra daardie boodskap oor!" Onderaan die onderhoud met Paula Fourie verskyn daar ook inligting oor die boekbekendstelling wat op 18 November in Kaapstad plaasvind.
Boekbekendstelling: Duiwelsroos deur Leon van Nierop | 18 November 2023, Bloemfontein
2023-11-15Leon van Nierop se nuutste boek, Duiwelsroos, word op Saterdag 18 November 2023 om 10:00 by NALN in Bloemfontein vrygestel. Die geleentheid is ook ter viering van Leon van Nierop se skrywersloopbaan.
Trek vir daai blik tuna ’n feesrokkie aan
2023-11-15"Hierdie jaar, het ek besluit, trek ek vir November ’n feesrokkie aan. Ek neem ’n eenvoudige blikkie tuna en maak daarvan ’n feestelike dis wat selfs op die Kerstafel nie sal afsteek nie. En ek lag saam met my pa al die vrese weg vir die hartseertyd wat voorlê – ’n 24ste Kersfees sonder hom en ’n eerste sonder my ma."
An overview of the Cape Flats Book Festival 2023
2023-11-15"When a book festival brings the joy of reading and engaging with writers to places that are not known for such events, it is an additional pleasure to participate."
In memoriam: Mariël le Roux
2023-11-14"Sy het graag tuingemaak en in haar romans plaas- en natuurtonele voortreflik opgeroep. Haar kennis en ervaring van verpleging kom na vore in ’n menigte intriges."
Oor ouerskapsverlof
2023-11-14"Indien die ouer wat nie die grootste deel van die versorging van die kind waarneem nie, gelyke behandeling eis, dan behoort daar ook ’n verpligting op daardie ouer te rus om ’n gelyke deel van die versorging waar te neem."
Onsigbaar
2023-11-14Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Bettina Wyngaard se dialoog Onsigbaar vertolk Robert Hindley en Miché van Wyk die rolle. Nicole Holm was in die regisseurstoel.
Deur die tonnel van twyfel: Waarom Kombuis hom nie as Christen beskou nie
2023-11-14"Van nou af wil ek net ek wees, nie ’n Christen of ’n Moslem of ’n ateïs nie, net ’n mens weerloos en sonder maskers, deel van die groot en onverstaanbare kosmos."
This is what a literary festival in Cape Town should look like
2023-11-14"I see so many black people come into The Book Lounge or attend Open Book for the first time with, at best, an unspoken question – how will I be treated in this space? Or, at worst, an expectation that they will be made to feel unwelcome."
Moenie ’n troeteldier vir Kersfees koop nie
2023-11-13"Aangesien die feesseisoen nie te ver is nie, wil ek ook mooi vra: Moenie ’n dier koop as ’n geskenk nie. As jy regtig ’n dier moet koop as ’n geskenk, maak seker dis ’n teddiebeer of gemaak van sjokolade, nie vlees en bloed nie."
Son of a whore by Herman Lategan: a review
2023-11-13"For those few hours that you read the book, and hopefully afterwards as well, you feel less mad and less alone."
Persverklaring: Kersvader stop éérs by die Taalmonument
2023-11-13’n Beeldskone aand met kindervermaak, speelparke en buitelugspeletjies vir die jongspan – asook ’n sonsondergang gevolg deur ’n volmaan en Vader Krismis – beloof om die dag in ’n onvergeetlike geleentheid te omskep. Omdat die piekniekreeks ten bate is van "Laat ons Lees!", die ATM se geletterdheidsprojek, word besoekers aangemoedig om ’n nuwe of tweedehandse kinderboek te skenk.
Oor lieftallig en reikhalsend en ander snaakse samevoegings in die Afrikaanse woordeskat
2023-11-13"Baie van die woorde is oorgeërf en die samestelling of dele daarvan het mettertyd semanties ondeursigtig geraak. Dit kom deurdat ’n vorm met ’n bepaalde betekenis deur die loop van die jare verdwyn, daar soms vormverandering plaasvind, asook betekenisverskuiwing."
Picture this: not Sicily 1912; Stellenbosch 2023 (ook RR Ryger)
2023-11-13"Kan ek jou dus meer van die boek se inhoud of Ryger se skryfproses vertel? Nee. Maar ek kan wel sê dat ek nog nooit by ’n boekbekendstelling soos hierdie een was nie, ook dat ek seker nie gou weer so iets sal beleef nie."
Lank lewe Madibaland@Bookbedonnerd!
2023-11-13"Darryl is die geliefde gesig van die fees wat dit jaar ná jaar meer met idees, improvisasie en liefde as met geld deurvoer. Enigiemand wat al ’n Bookbedonnerd meegemaak het, weet alles verloop nie altyd volgens plan nie, maar jy word altyd verras en verhef. Vanjaar se 16de Bookbedonnerd van 1 tot 4 November was geen uitsondering nie."
Persverklaring: Dertien nuwe teatertekste by eerste Teksmark Joburg voorgelê
2023-11-13Skrywers kry tydens dié projek ’n geleentheid om oor hul teks-idee vir ’n teaterproduksie te gesels en dit aan potensiële beleggers voor te lê.
