Pasgelaai
Pedagogical interpreting as a teaching technique for Afrikaans second-language acquisition (part 1)
2023-10-31"This article is the first of two articles reporting on a study from the first author’s master’s thesis in translation entitled '’n Ondersoek na pedagogiese tolking vir Afrikaanstweedetaalverwerwing: ’n Gevallestudie met US-studente' (Van der Merwe 2022). In the first article, pedagogical interpreting as a teaching technique is discussed, while the second article elaborates on pedagogical interpreting as an interactive task."
Pedagogiese tolking as ’n onderrigtegniek vir Afrikaanstweedetaalverwerwing (deel 1)
2023-10-31"Hierdie artikel is die eerste van twee artikels wat verslag doen van ’n studie uit die eerste outeur se meestersverhandeling in Vertaling. In die eerste artikel word pedagogiese tolking as ’n taalonderrigtegniek bespreek terwyl die tweede artikel oor pedagogiese tolking as ’n interaktiewe taak uitbrei."
An investigation into liaison interpreting as a communicative technique for second language acquisition
2023-10-31"The growing field of language acquisition has seen numerous teaching approaches, among which translation has also surfaced as a teaching technique. However, translation as a skill – one of the biggest tasks in learning additional languages – is neglected as a teaching technique (Ismatullayeva 2022)."
’n Ondersoek na skakeltolking as ’n kommunikatiewe tegniek vir tweedetaalverwerwing
2023-10-31"Skakeltolking is ’n informele, interaktiewe vorm van tolking wat plaasvind wanneer twee of meer gespreksgenote nie ’n gemene taal deel nie en tolkdienste verg om die kommunikasiegaping te oorbrug (Perez 2016)."
artwords – "Text creates movement in stillness": A conversation between Kadie Salmon and Klara du Plessis
2023-10-31"Incipit. Scree. Explicit. was first exhibited at Artexte, the archive, research centre and residency programme already mentioned. It’s nice to think that it’s moved into a gallery space now, as part of the artwords exhibition at Glen Carlou – from a textual to a visual context."
Coffee Junction Café in Montana, Pretoria: uitnodiging na Gebeente-boekbekendstelling
2023-10-31Jy word hartlik uitgenooi na die boekbekendstelling van Etienne van Heerden se Gebeente op Woensdag 1 November 2023 om 18:30 vir 19:00. Hier is die besonderhede.
artwords – Text as sound: A zigzag of theory and practice
2023-10-31In the recording studio, text transforms into sound, and poetry is reshaped as voice. Klara du Plessis reflects on both the theoretical foundation and the making of a sound and video installation, Incipit. Scree. Explicit., produced with Kadie Salmon and on display at artwords (Gallery @ Glen Carlou).
Boekeplek in Garsfontein, Pretoria: uitnodiging na Gebeente-boekbekendstelling
2023-10-31Jy word hartlik uitgenooi na die boekbekendstelling van Etienne van Heerden se Gebeente op Donderdag 2 November 2023 om 11:00. Hier is die besonderhede.
Die nuwe TV-reeks Straat is ’n verrassing
2023-10-31"Ná net een episode is ek nuuskierig om hierdie unieke karakters beter te leer ken. Niemand is wie hulle voorgee nie. Elke speler is perfek vir die rol gekies."
Why we’re letting the ANC destroy South Africa (and how we can stop)
2023-10-30"After all, what’s more convenient than blaming the ANC for the continuation of apartheid’s legacy? What’s easier than making the problem internalised black inferiority, black-against-black malgovernance, with zero reference to white supremacy?"
Wanneer die onderdruktes die onderdrukker word
2023-10-30"Oorlog word verstaan as ’n geveg tussen twee nasies. Wat nou gebeur, is dat een nasie se weermag teen die burgerlike bevolking binne die grense van hul eie land veg. Onthou Distrik Ses? Presies dieselfde gebeur nou al jare in Israel."
Graad 4: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
2023-10-30Is jy in graad 4 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? Gebruik hierdie gratis oefenvraestel van Lee-Ann Langeveldt om jou somme te oefen, onder andere met ’n woordsom van ’n graad 4-leerder wat inkopies moet gaan doen. Vier hierdie feesseisoen fees nie net omdat jy goeie winskopies by die plaaslike mark raakloop nie, maar ook weens jou goeie punte!
Persverklaring: Oproep om nominasies vir die SA Akademiepryse 2024
2023-10-30Die SA Akademie wag nominasies in vir die Akademiepryse wat in 2024 vir toekenning oorweeg word.
Graad 6: NW-voorbereidingstoets en memo, vierde kwartaal
2023-10-30Is jy in graad 6 en droom jy oor hoe die maan tydens jou vakansie op die see sal skyn? As jy met hierdie gratis NW-vraestel van JC van Tonder vir jou eksamen voorberei, sal jy sien dat dit nie regtig is wat met die maan gebeur nie. Leer hier wat regtig gebeur, gaan skryf die eksamen – en kort voor lank sien jy blink rapportpunte én daardie helder weerkaatsing op die water.
Elders gesien: Hou oud is Afrikaans?
2023-10-30"Hoe oud is Afrikaans? Nee, ek weet nie. Niemand weet nie, want ’n taal het nie ’n geboortedatum soos ’n mens nie. ’n Mens vier jou verjaarsdag op die dag en datum waarop jy gebore is, maar die geskiedenis van die betrokke mens gaan veel verder terug as sy of haar geboortedatum. Hy of sy is onder andere deel van ’n hele familiegeskiedenis."
Vader Nolan
2023-10-30"’n Mens kan jou te maklik aanmatig om voor te gee dat jy weet wat die Opperwese nou eintlik wil, solank as wat Sy wil dieselfde is as wat jy wil. Al is jou naam vader Nolan of al is jy ’n aartsbiskop."
Dan sien ons mekaar deur James Scott: ’n resensie
2023-10-30"Dit wat dié sielkundige daagliks in sy tuiskantoor beleef, gee hom nie net insig in die lewens van ander nie, maar ook die geleentheid om die lief en leed van sy eie lewensreis te deel."
Die Bela-wet is parlementêr aanvaar: ’n onderhoud met Jaco Deacon
2023-10-30"Die saak waaroor ons almal bekommerd moet wees, is nie bloot die bepalings oor taal en toelating nie, dit is die staat wat al hoe meer outokraties raak en magte sentraliseer. Ons beweeg dus al hoe nader aan ʼn totalitêre staat en staatsbeheer, terwyl ons bykans 30 jaar gelede daarvan weggestap het."
Grietjie se loutering: ’n onderhoud met Bettina Wyngaard
2023-10-30"Natuurlik is daar oral ’n Grietjie, selfs al is die persoon in ’n ander beroep. Die skrywer se werk is om iets universeel in die alledaagse uit te lig, dink ek. En ons het die ongelooflikste vroue wat elke dag in hul klein hoekie veg om omstandighede rondom hulle te verander."
artwords – on memory and loss
2023-10-30The wildfire that tore across Table Mountain and on to UCT’s campus destroyed not only the physical archive of materials and records, but also aspects of historical memory. The object makes visible and tangible the loss of a library, representing not only UCT’s Jagger Library but also other archives, where materials and objects have been lost forever, and, in this case, where numbers (Dewey Decimal Classification) embody a larger set of meanings.
