Pasgelaai
Persverklaring: ATKV deel van Worldplay on Paper by Mogale-fees 2023 | 3 November, Javett-UP
2023-10-30Woordkuns word inderdaad woord en kuns, maar dit is ook ’n geleentheid waar tien opwindende zines in A5-grootte bekendgestel word. Tien digters en tien beeldende kunstenaars/illustreerders het in pare saamgewerk om elkeen ’n unieke zine te skep, as’t ware klein, geïllustreerde digbundels.
Persverklaring: Jean Meiring in gesprek met Etienne van Heerden oor Gebeente
2023-10-28Jean Meiring sal op 2 November 2023 in Parktown, Johannesburg, gesels met Etienne van Heerden oor sy roman Gebeente.
Persverklaring: Die wenner van ATKV-DigiToneel – jong Stellenbosser is gekies vir die kollig!
2023-10-27Die wenner van ATKV-DigiToneel 2023 is op 24 Oktober bekendgemaak tydens die laaste episode van Gekies vir die Kollig, die ATKV se realiteitsreeks op VIA (DStv-kanaal 147) ná ’n sensoriese reis van agt maande op soek na die jongste talent vir die kamera. Jean Retief (17) van die Hoërskool Stellenbosch het die beoordelaars in die finale ronde beïndruk met sy monoloog, Opbreek, geskryf deur André Gerber.
Persverklaring: Woordtrofees-benoemings 2023
2023-10-27The nominations for this year’s Woordtrofees Awards have been released. The winners, who will receive a certificate and a financial prize, will be announced on 13 November at an awards ceremony to be held at Oude Libertas Amphitheatre in Stellenbosch.
Hans Blumenberg’s model for the evolution of thought and its relevance for contemporary challenges
2023-10-27"They [humans] continually had to adapt their thought systems in order to achieve closure of meaning, again and again."
Hans Blumenberg se model vir die evolusie van denke en die tersaaklikheid daarvan vir huidige uitdagings
2023-10-27"Die mens se legitimasie van homself word deur nuwe ervarings aan onstabiliteit onderwerp, en hy moet sy idees dan aanpas om weer sluiting te kry."
Is Afrika steeds vir die VSA van strategiese belang?
2023-10-27"Vir China is Afrika uiteraard van besondere belang vanweë die minerale hulpbronne wat nodig is vir die groei van die Chinese ekonomie, maar waarom sou die VSA steeds belang by Afrika hê en deur Agoa handelsbande met Afrikastate bly bevorder?"
New from Jonathan Ball: Insights into the Rugby World Cup by Nick Mallett and Lloyd Burnard
2023-10-27The Rugby World Cup is the pinnacle tournament for players, coaches and fans alike. Former Springbok coach Nick Mallett has analysed and debated rugby for over 30 years. Known for his brilliant and often forthright commentary, gathered here is a collection of his ideas and opinions and anecdotes for the coming Rugby World Cup.
New from Melinda Ferguson Books: My big fat Greek taverna by Costa Ayiotis
2023-10-27In a moment of madness, Costa Ayiotis, a former United Nations diplomat, quits the Joburg rat race and opens a Greek taverna in Hout Bay. The local barflies and village idiots predict his demise in a notoriously fickle seasonal town. He is determined to prove them wrong. In this refreshingly hilarious rollercoaster of a ride, Costa's fiery Greek temperament is tested by a constant stream of customers from all corners of the planet. A book for anyone who ever yearned to escape from it all.
New from Jonathan Ball: Risking life for death by Ryan Blumenthal
2023-10-27In Risking life for death, South African forensic pathologist Ryan Blumenthal offers a master class in this singular forensic technique based on real-life case studies. With more than twenty years’ experience in the field, Blumenthal explains how to look for clues and traces, and how what he does not find at autopsy is often more important than what he does find.
Nuut by Protea: Reinaard die vos vertaal deur HJ Pieterse
2023-10-27Ook versoek ek u dat u versigtig
moet wees, op u hoede vir verraad.
Hy is boosaardig en wreed, Reinaard:
Hy sal u deurentyd vlei en belieg;
as hy kan, sal hy u bedrieg
met leuenagtige en vriendelike woorde; voor God,
as hy kan, sal hy u bedot.
Nuut by Protea: Marius Weyers: ’n lewe deur Chris Vorster
2023-10-27Chris Vorster se splinternuwe biografie handel oor ’n akteur wat diep spore in ons vermaaklikheidswêreld getrap het en met wie hy al ’n lang pad loop. Die eindproduk is ’n intieme blik op ’n omvangryke loopbaan en ’n lewe gelééf. Hy vertel snaakse staaltjies van hoe erg dinge kon skeefloop, en onthou die mentors op sy pad. Deur al die stories heen loop daar egter ’n goue draad: die liefdesverhaal van Marius en sy vrou, die beeldhouer Evette, wat onlangs oorlede is.
Nuut by Protea: Drie deur Hans Pienaar
2023-10-27Die tienjarige Jaco Blignaut se lewe verander wanneer hy een Saterdag ’n rugbytoets teen die Franse bywoon. Daarna leef, eet en drink hy die spel. Maar hy kom gou agter dat rugby om meer as net die plesier van skop, breek en lak gaan.
Oudword is nie vir sissies nie
2023-10-27"Ek probeer agterkom wanneer presies ek antie geword het. My broer se kinders het my altyd antie genoem – ek verwys nie daarna nie. Ek probeer uitwerk wanneer ek antie geword het vir die buitewêreld."
What does a life sentence entail? An exposition of the parole process in South Africa, as well as possible remedies for victims of crime who have been excluded from this process
2023-10-27"The Waluś judgment confirms the principle that the Minister cannot arbitrarily decide to give or withhold parole."
Wat behels ’n lewenslange vonnis? ’n Uiteensetting van die paroolproses in Suid-Afrika, asook moontlike remedies vir misdaadslagoffers wat by dié proses uitgesluit word
2023-10-27"In die Waluś-saak het die oortreder al vir meer as ’n dekade lank die hofstryd gevoer om die minister se weiering om hom op parool uit te laat, tersyde te stel. Die Konstitusionele Hof het dus nie die saak terug verwys na die minister om Waluś se paroolaansoek opnuut te oorweeg nie, maar bloot die bevel gemaak dat parool toegestaan word."
Graad 7: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
2023-10-27Is jy in graad 7 en wonder jy oor die data wat jy kan gebruik om te bepaal watter rugbyspan hierdie naweek die Wêreldbeker kan wen? Hier is wenke vir wenners: Laai hierdie gratis vraestel van Lee-Ann Langeveldt af en oefen jou datahanteringsomme sodat jy teen Saterdagaand klaar is. Dan kyk jy die rugby met ’n rustige hart en met die wete dat jou goeie eksamenpunte jou ’n kampioen sal maak.
#Woordfees2023: ’n Kaleidoskoop van teaterervarings
2023-10-27"Welkom by die visuele kroniek van die Toyota US Woordfees 2023, waar die verhoog lewe gekry het en die weerklank van toejuigings deur die strate van Stellenbosch geklink het. Elke oomblik van hierdie optredes het stories en ervarings vasgevang wat ons na uiteenlopende wêrelde geneem het, oorvloeiend van boeiende narratiewe."
Gender equality in educational spaces and practices: a feminist pedagogical inquiry
2023-10-27"The transformational education agenda has emerged as a response to historical inequalities, aiming to create an education system that will empower marginalised individuals, uplift disadvantaged communities and build a more just society."
