Pasgelaai

Wat sê Bettina? Die Israel-Iran-konflik: is ons een tree nader aan die Derde Wêreldoorlog?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-10-03

"En waar laat dit Suid-Afrika? Iran is sedert Januarie vanjaar lid van Brics. Hulle het reeds regsaksie teen Israel ingestel. Is daar oorlog, gaan ons dus aan Iran se kant veg."

Elders gesien: Frits Gaum, altyd hoflik en lojaal

Jean Oosthuizen Elders gesien 2024-10-03

"Nooit maar nooit het hy my uitgesluit omdat ek anders glo nie, al was dit sekerlik nie vir hom lekker nie."

Pasverskyn: Rooisand deur Jeremy Vearey en vertaal deur Kirby van der Merwe

LitNet Boeke en skrywers 2024-10-03

Dirk Aruseb was sewentien toe Abraham Morris hom uit die Pella-weeshuis kom haal het om by die Bondelswarts aan te sluit. By Schansvlakte begin die eerste van Dirk se lewenslesse: wees nederig, geduldig, en genadig. Vind jou eland, tem jou janfiskaal. Rooisand speel af  in Namaland – van Duits-Suidwes-Afrika tot die Kaapkolonie – vanaf 1904 tot 1922. 

New from Human & Rousseau: Cook-off at Gogo’s Spaza by Salamina Mosese

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-10-03

In the heart of Soweto, Gogo’s Goodies Spaza transforms into a culinary battleground during The Great Soweto Cook-Off!

Nuut by Queillerie: Hans hou bruilof deur Rudie van Rensburg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-10-03

Wanneer die bejaarde maar onstuitbare Hans besluit om te trou, laat sy aanstaande bruid se ryk familie die troureëlings aan ’n befaamde troubeplanner, Alexander Fokkens, oor.

Nuut by Naledi: Wat nou? deur Daniël J Louw

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-10-03

Jy wil die groter prentjie van die ratwerk van jou siel sien. En dit is waaroor die boek gaan. Dit gaan nie om die kitsraad van selfhulp nie. Dit gaan om die lewenswysheid.

Die pad na lesers se harte loop deur hul lagspiere

Freek Robinson, Jaco Jacobs Onderhoude 2024-10-03

Jaco Jacobs vertel vir Freek Robinson hoekom hy skryf om kinders te vermaak. Robinson wil ook by Jacobs weet: Hoe weet hy dat hy sy mark verstaan? Pas kinder- en jeugboeke aan by die tye? Is daar genoeg ondersteuning vir skrywers? En: Hoe kry ons kinders weer aan die lees?

Nuut by Naledi: Op die kantlyn deur Marnus Kok

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-10-03

Op die kantlyn is ’n bundel kort-kortverhale waarin daar na verskeie aspekte van menswees gekyk word.

New from Tafelberg: What Nelson Mandela taught me by Zelda la Grange

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-10-03

When a thoughtless tweet by Zelda la Grange unleashed a storm, she was asked: "Have you learnt nothing from Nelson Mandela?" This book is her answer.

Nuut by Queillerie: Hoe ek dit onthou deur Francois van Coke en Annie Klopper

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-10-03

Francois van Coke span met die skryf van hierdie biografie met Annie Klopper saam om in sy eie stem die gebeure te vertel wat hom as mens en musikant gevorm het.

Cliff-hanger: "Afrikaanse boeke is net so goed soos Engelse boeke"

Cliffordene Norton Boekrubrieke 2024-10-03

Cliffordene Norton skryf hierdie Cliff-hanger-rubriek na aanleiding van Wolk, borrelgom, foto’s en geheime, ’n gesprek wat sy tydens die Momentum Beleggings Aardklop-fees op 27 September by The Roots in Potchefstroom bygewoon het.

Kwas-en-kleur-simfonie

Pieter Loots Poësie 2024-10-03

"soos deur kwas en kleur gespeel
miskien eendag
geklee in wit
hoor jy ook hul hemelkoor"

Woorde

Jeanne Henning Els Poësie 2024-10-03

"nou is die
kole net as"

See-psige

Zebulon Kochk Poësie 2024-10-03

"Ek het jou as gestrooi in die oseaan
sodat jy mag swem saam met vlindervisse"

Fynbos-Overberg-trilogie

Willem de Swyger Poësie 2024-10-03

"jy sou die heiligheid begryp
hoe ’n skousaal ’n kerk word"

Momentum Beleggings Aardklop 2024: Laaitie mettie biscuits, ’n kort resensie

Cliffordene Norton Aardklop 2024-10-03

"Nathaniel was ’n 16-jarige seun met Down se sindroom, en is na bewering meters van sy huis af in Eldoradopark deur die polisie doodgeskiet. Die saak is nog nie afgehandel nie."

Metropolar at Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: a review

Jannike Bergh Toyota Stellenbosch Woordfees 2024-10-03

"'What happens to a mine / When all the gold is gone?' Weaving together 35 minutes of hand-drawn animations and a spoken-word script created 10 years ago, the multimedia project Metropolar is back in the form of IIIFoet – Jotam Schoeman (animation film, guitar and vocals), Modise Sekgothe (narrator and vocals) and James Robb (sound design). The three artists come together to create a soundscape that contains the tug and pull of the interconnectedness and apartness of the South African experience and the polarities contained within the country’s most commanding metropole, Johannesburg."

Frits Gaum: In memoriam

Chris Jones In memoriam 2024-10-03

"Frits was teologies en polities – in sommige opsigte – betreklik behoudend, maar hy kon op ’n waardige manier met jou verskil. Hy het ook aanvaar dat ons mekaar nie altyd van ons standpunte sou oortuig nie."

Press release: Shortlist Announcement – Otto Foundation Children’s Book Award

LitNet Books and writers 2024-10-02

The Otto Foundation is excited to reveal the shortlists for its inaugural Children’s Book Award. The award was conceived with the aim to support local publishers, promote new authors and illustrators, and to recognise quality South African storytelling.

Openbare skole se finansies: hoekom ouers in Oktober oor die geldsake van hul kinders se skole moet praat

Naomi Meyer, Riaan van der Bergh SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2024-10-02

"Eienaarskap en verantwoordelikheid. Die 'openbare' aard van ons skole plaas die eienaarskap van ons skole in die gemeenskap, en die model van samewerkende beheer deur die beheerliggaam versterk dit. ’n Skool met betrokke ouers het ’n baie groot voordeel."

Top