In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Willa Boezak oor sy pad na teologie, politiek op kampus en in die kerk, en die waarde van akademiese navorsing.
Kyk ook:
SteedsDink met LitNet Akademies: Willa Boezak oor sy akademiese navorsing