SteedsDink met LitNet Akademies: Willa Boezak oor sy akademiese navorsing

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Willa Boezak oor sy navorsingsfokus en sy gepubliseerde navorsing. Hy lewer kommentaar oor politiek in die kerk, postapartheid Suid-Afrika, geloofstaal, spiritualiteit en teologiese etiek.

Kyk ook:

Kollig op akademikus Willa Boezak: die kerk, politiek en teologiese etiek

Lees ook in LitNet Akademies:

God, lyding en stemme van protes

Lees ook op LitNet:

Die Pesalms vi ôse mense: ’n onderhoud met Willa Boezak

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top