Kollig op akademikus Willa Boezak: die kerk, politiek en teologiese etiek
In hierdie video gesels Willa Boezak oor sy pad na teologie, politiek op kampus en in die kerk, en die waarde van akademiese navorsing. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed