Wannie Carstens2011-11-29Dit is weer eens met groot genoeë dat ek hierdie voorsittersrede van die ATR lewer – dit is reeds die derde een. In die eerste voorsittersrede van Augustus 2009 in Pretoria het ek verslag gedoen oor die verloop van die proses wat opgebou het daartoe en ook tot
Christo van der Rheede2011-11-29Ek volg met belangstelling Pierre de Vos en Marié Heese se bekgeveg oor Afrikaans en die US. Albei spoeg vuur vir die vale en skroom nie om mekaar sleg te sê nie. Terwyl ek begrip het vir albei se perspektiewe, dus nou De Vos se aandrang op ...
2011-11-29Dié splinternuwe woordeboek gee Engelse definisies vir sowat 12 000 woorde uit Standaardengels wat die meeste gebruik word. Vir elke betekenis word ’n Afrikaanse vertaling verstrek. Unieke Suid-Afrikaanse Engelse woorde is ook opgeneem.