Pasgelaai

Stadig oor die klippe Oom Daan

Duitswester 2011-11-25  

Wat's jou probleem, KdK?

Duitswester 2011-11-25  

Nog so ietsie oor Kersfees

Duitswester 2011-11-25  

Die Kobus de Klerk-geval

Cornelius Henn 2011-11-25  

Cornelius en die Wese van God

Kobus de Klerk 2011-11-25  

Ta' Alie se gelofie

Francois Williams 2011-11-25  

Vragie Erica Henn oor gesigte?

Francois Williams 2011-11-25  

eBoeke

Deon Serfontein 2011-11-25  

Jan Rap, jou hipokraat!

Hans Richardt 2011-11-25  

Boeke maak ’n verskil

Amelia Mulder, Steyn du Toit, Christine Mulder 2011-11-24 Books4Change gee jou die geleentheid om tweedehandse boeke teen goeie pryse te koop, asook liefdadigheidsorganisasies te ondersteun. Books4Change is in 2009 begin deur ’n ma-en-dogter-span van die Helderberg ...

Verna Vels na meer as vyf dekades van Liewe Heksie oorlede

Verna Vels, Steyn du Toit 2011-11-24 Verna Vels is oorlede. LitNet bring hulde aan die skepper van die gewilde karakter Liewe Heksie. Hier is 'n onderhoud met dié skrywer wat gedurende 2011 op LitNet verskyn het.

Hiervandaan: Baie meer as ’n road movie

Harry Kalmer 2011-11-24 Hulle is besig om dood te gaan. Die ooms wat Old Spice gedra het. Die ooms wat kortbroeke, kniekouse en pampoengeel Grasshoppers gedra het. Die ooms wat nooit oorsee gegaan het nie.

Wow, dis al tyd vir die Kerskonsert

Fiona van Kerwel 2011-11-24 Die Woordfeeskantoor, vertel Melt Myburg, is baie trots op Fiona van Kerwel, die WOW-projekbestuurder. Sy is pas deur die Universiteit Stellenbosch met ’n rektorstoekenning vereer vir haar uitstekende werk met die WOW-projek. Naomi ...

Book snaps for Christmas Shopping

Janet van Eeden 2011-11-24 A pile of books landed on my desk recently which would fall into the category of good reads and great Christmas presents. I’ve done a quick snapshot of each one to whet your appetite for the Christmas shopping season.

’n Kaapse konsert vir Christa Steyn

Calvin Siderfin 2011-11-24 LitNet kopknik in hierdie Kerstyd vir Christa Steyn, wat kanker het. Christa is iemand wat liedjies kan skryf en of jy nou wil of nie wil nie, jy onthou dit. Geel madeliefies, Aan die einde van die reënboog, Eerste liefde. Voor mens jou kan kry, sing jy saam. Nou

Drie gunstelingspreuke

Dirk Hattingh 2011-11-24
Top