Nog nie, indien ooit

  • 0

Rasionele denke is nie ’n noemenswaardige deel van menswees nie. Die versinsels van primitiewe voorgangers oorheers die mens se denke. Wetenskaplike bevindings van enkelinge word selfs nie deur geleerdes benut nie. Daar is eintlik geen norm, behalwe in geregshowe, waarvolgens bepaal word wat waar of werklik is nie.

 

Ons worstel en wroeg maar voort in salige onkunde.

CM

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top