Pasgelaai

The other Booker Prize: Sonderlinge verhale vanuit die rand van ons gesigsveld

Chris van der Merwe 2011-11-16 Azila Reisenberger het in ’n Hebreeuse huisgesin in Israel grootgeword, as jong vrou die wêreld deurreis, en haar later saam met haar Duitse man in Kaapstad gevestig. So pas het van hierdie merkwaardige vrou ’n tipe “vermomde outobiografie” verskyn met ...

Drie gunstelingspreuke

Elize Pretorius 2011-11-16 Langenhoven-spreuke: Bly spaarsaam sodat jy die vermoë kan behou om
vrygewig te wees.

The Exploding Trousers – Part II

Richard Jurgens 2011-11-16 “Dude,” said a voice that seemed to be coming through a plastic megaphone, “dude, wake up!’ Hilton Ellis opened an eye, and was rewarded with a sideways-on view of the gopher, Rory, of course: standing over his bed.

The Exploding Trousers – Part III

Richard Jurgens 2011-11-16 The picture was blurred at first, but gained in clarity as his eyes gradually adjusted to the dim light. It was a black-and-white line drawing, or an etching perhaps, in the style of illustrations in Victorian adventure stories.

Waar daar weerlig is: Johann de Lange oor sy jongste bundel

Bibi Slippers, Johann de Lange 2011-11-16 Pryse het absoluut niks met die bedryf van skryf te doen nie, en kan trouens baie skadelik wees.

Die HB Thom is ’n mikrogolfoond

Naomi Meyer 2011-11-16 "Julle sal sien," sê die man op RSG en sy stem bewe van emosie. "Ons is nie alleen nie." Die gesprek is op ’n einde; ek hoor net genoeg om te besef waaroor dit handel. Daar is lewe op ’n ander planeet vanaand. En dit het niks met die alien Malema te ...

Fotoblad: Leidrade, speur-, spanning- en misdaadverhale in Afrikaans-oggendseminaar

Margarethie Bredenkamp 2011-11-16 Die Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap by Unisa het Vrydag 11 November 2011 ’n oggendseminaar aangebied oor speurromans: Leidrade, speur-, spanning- en misdaadverhale in Afrikaans.

Inspring, kêrels! – Waarvoor dié heruitgawe?

Matilda Burden 2011-11-15 My heel eerste vraag met die herlees van PJ Schoeman se Inspring, kêrels! was: Vir watter mark is hierdie boek (die heruitgawe van die oorspronklike boek wat in 1960 verskyn het) bedoel? Die vraag het my van begin tot einde gepla. Daarmee saam ...

Light and After: From the mind of a sensitive poet

2011-11-15 Kobus Moolman’s Light and After is his fifth collection of poetry. Lyrically evocative and engaging, this collection reintroduces readers familiar with Moolman’s poetry to his confident lines, unique images, memorable language and impressive narrative ...

Dank die sterre vir Engels

Philip de Beer 2011-11-15 Ek was vanaf 2008 tot 2010 ’n student aan die US. Ek beoog ook om weer in 2012 te studeer. En ek dank die sterre vir Engels op kampus. Daar is wel ’n paar elemente van persoonlike vooroordeelwat ek graag op die tafel ...

weghol haikoe

DW Gouws 2011-11-15 weghol haikoe (agtermiddaggedagte ná die lees van ’n Afrikaanse literêre tydskrif) ’n sekere wit vlinder vlind wit en wit en wit en wit verby boom voor blou

Three Sayings

Juanita Prinsloo 2011-11-15 We shall fight on the beaches, we shall fight on the landing grounds, we shall fight in the fields and in the streets, we shall fight in the hills; we shall never surrender ... – Winston Churchill

Three Sayings

2011-11-15 How many cares one loses when one decides not to be something but to be someone. – Coco Chanel

Andrew Lloyd Webber's The Phantom of the Opera

2011-11-15 Broadway’s longest running musical, Andrew Lloyd Webber’s The Phantom of the Opera, with its unforgettable score, jaw-dropping scenery, exquisite costumes and breathtaking special effects, has experienced sell out seasons around the world and starts at Artscape in Cape Town on 22 November 2011 before playing at The Teatro at Montecasino in 2012.

Uit Blou Maandag: Ek en my hond op ’n Maandagoggend

Erns Grundling 2011-11-15 Ek is ’n linkshandige Skerpioen, gebore op 12 November 1979. ’n Maandag. Dieselfde jaar was die Boomtown Rats se popliedjie “I Don’t Like Mondays” ’n treffer.

Venessa Atson 2011-11-15

Book extract: Bad Sex (1)

Leon de Kock 2011-11-15 I approach the door of Anna Brink’s rooms in Observatory, Johannesburg, in which her clean-cut therapy chamber is located. I’ve been here before, on a couple of occasions when life – relationships and marriage – got too hot to handle. She knows me well. In fact, she’s like an old friend. I know that, once Anna opens the door, we will go immediately left, into her refuge for the talking wounded.
Top