Knap gedaan, Kwêla

  • 0

Dit was goed om te sien hoe Lise Swart die storie oor die Kongolese wiskunde-onderwyser wat as parkeerjoggie in die Paarl werk, hanteer het. In hierdie dae waar slegte nuus die septer swaai, was dit goed om dié juweel van ’n storie te sien.

Dit laat ’n mens goed voel.

Die Kwêla-span het hier getoon dat menslikheid altyd seëvier.

Knap gedaan.

Yuri

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top