Pasgelaai

Persverklaring: Leerders en onnies is eregaste by Suidoosterfees en SOF Junior

LitNet Suidoosterfees 2025-04-02

Antjie Krog is op Dinsdag 6 Mei die hoofspreker tydens LAPA Uitgewers en Penguin Random House se Skouerskuur met ons skrywers. Dié SOF Junior-geleentheid verwelkom alle onnies, leesliefhebbers en bibliotekarisse vir ’n heerlike middag in die geselskap van 14 skrywers.

Persverklaring: Billike verblyf en sakpas-aanbiedinge vir Suidoosterfees-besoekers

LitNet Suidoosterfees 2025-04-02

Die spesiale afslagtarief sluit ook drie gratis feeskaartjies vir uitgesoekte vertonings in, en gratis feesvervoer word verskaf tussen die hotel en Kaapstad Internasionale lughawe.

Suidoosterfees se direksievoorsitter, Edmund Jeneker, gesels met LitNet

Izak de Vries, Edmund Jeneker Suidoosterfees 2025-04-02

"Met die aanloop tot die hooffees elke jaar, is daar verskeie projekte wat daarop gemik is om ons kinders en jongmense en veral ook voorheen agtergeblewe gemeenskappe en skole meer toegang tot die kunste te bied."

Gekkedag 2025: April Fool’s Gold

Liny Kruger Menings 2025-04-02

"Sy kraalogies kyk vir my en blink sommer so helder soos daai silwer bol, so asof dit met die sluk in sy oog gaan sit het."

Persverklaring: Wil jy saamskryf?

LitNet Boeke en skrywers 2025-04-02

Is jy ’n  limeriekskrywer? Het jy ’n  fantastiese sin vir humor en ritme? Wil jy saamskryf aan een van die snaaksste boeke wat hierdie jaar die lig sal sien?

Pasverskyn: Bybelvroue-omnibus: Sara & Hanna deur Maretha Maartens

LitNet Boeke en skrywers 2025-04-02

Twee gunstelinge in een band: Sara – In dié roman word die leser meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na verskeie gebeure, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou, Sara. Hanna – Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en ná nege jaar trou hy weer. Sal Hanna guns kan vind in die oë van die God sodat Hy haar lamp weer aansteek?

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Ontvoer deur Constant van der Merwe

LitNet Boeke en skrywers 2025-04-02

Kom kuier saam op Wêreldboekedag (23 April) by ’n boekgesprek oor Ontvoer deur Constant van der Merwe by Strand-biblioteek, waar Maryke Roberts met die skrywer in gesprek sal wees.

Leesstof vir die skoolvakansie! Speurhond Willem in Japan: ’n onderhoud met Elizabeth Wasserman

Naomi Meyer, Elizabeth Wasserman Kinderboeke 2025-04-02

"Willem is ’n goed-opgeleide speurhond wat lank diens gedoen het in die Internasionale Polisie. Hy praat en verstaan ’n hele paar tale, hy is ’n meester van verskeie soorte Oosterse gevegskuns, hy speel goed skaak (al verneuk hy soms bietjie) en hy kan Adriaan met sy wiskundehuiswerk help. Wie sou nie graag só ’n troeteldier wou hê nie?"

’n Blik op Pretoria FM se pad na die middelmoot

Johannes Froneman Seminare en essays 2025-04-02

"Waar die ou Radio Pretoria ingebed was in ’n Boere-Afrikaner-versetkultuur, was dit nou ’n vennoot van Solidariteit – verset wanneer nodig, maar immer bouend aan ’n selfstandige gemeenskap."

Elders gesien: Kepsie af vir die tolke in hierdie saak

Marné Pienaar Menings 2025-04-02

"Probeer dit in die druk van die oomblik. Kepsie af vir die tolke in hierdie saak en vir die simpatieke regter wat iets van die taalsirkus blyk te verstaan."

Gekkedag 2025: Maak vol asseblief

Peet van Schalkwyk Menings 2025-04-01

"Dit gebeur gereeld dat my kar se brandstoftenk amper leeg is, want ons het twee platsak studente in die huis. Dan maak ek maar weer vol sodra ek kan. Ek het al benoud geraak vir die dag as die kar heeltemal leeg is. Daarom het ek 2 liter petrol in die garage weggesteek."

Gekkedag 2025: Die hoogtepunt van wanhoop

Nini Bennett-Moll Menings 2025-04-01

"Maar die biometriese stelsel by die hek weier om my wysvinger te lees. BIOMETRIC MISMATCH, wys die skerm. Dis elke dag se storie."

Gekkedag 2025: ’n slang in die gras

Liny Kruger Menings 2025-04-01

"Daar was ’n klein silwer slang in die huis. Die slangvanger het nie die oproep beantwoord nie."

21 Voices: ’n oorsig oor die boekgesprek met Marthie Momberg

Jean Oosthuizen Boeke en skrywers 2025-04-01

"Vir Suid-Afrikaners bied 21 Voices ’n spieël vir hul eie verlede en ’n uitdaging vir die hede. Dit vra: Hoe kan ons, wat internasionale steun tydens apartheid ontvang het, nou solidêr wees met ander?"

Wat as God ’n vrou was?

Koos Kombuis Menings 2025-04-01

"Hoe sou die wêreld daar uitgesien het as al die kerke, al die gelowe, geglo het in ’n liefdevolle en verdraagsame Hemelse Moeder in stede van ’n woedende, toornagtige, kwaai pa-figuur?"

Persverklaring: RSG tel die dae af na Afrikaans amptelik 100 met Sending van ver

LitNet Luisterverhale 2025-04-01

Alhoewel Sending van ver as sodanig nie as  ’n verwerking van Langenhoven se verhaal beskou kan word nie, word daar tóg in sekere aspekte in hierdie kort vervolgverhaal gedeeltelik en baie vry geploeg met Langenhoven se kalwers.

First sip: The first-generation founder by Raymond Ledwaba

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2025-04-01

Historical inequality affects entrepreneurship too. Knowledge and resources are still concentrated. Raymond Ledwaba is the founder and CEO of ITTHYNK Gaming and the co-founder of Diski Nine9. He successfully migrated from a career in banking to a life of entrepreneurship. Having not been exposed to a start-up environment, this was a plunge into the unknown. Read an excerpt here.

1 April 2025: Gekkedag-uitnodiging

LitNet Menings 2025-04-01

Die LitNet-redaksie nooi mense uit om vir ons te skryf oor dinge in die lewe wat gek is. Dit kan oor enigiets gaan: hoe absurd die prys van brood is, of hoe snaaks dit lyk as sekere mans snorre kweek, of watter regerings aan bewind is, of hoe vergesog dit is wat in verskillende wêrelddele aan die gang is – of net eenvoudig iets snaaks, ’n onverwagse of humoristiese staaltjie wat jy met die res van ons lesers wil deel. 

Persverklaring: RSG Radioteater se Die versamelde dagboeke van ene Professor Weidemann op Donderdagaand 3 April om 20:00

LitNet Luisterverhale 2025-03-31

En dit was maar net weer ’n bewys dat sommige stories net beter in die één vorm werk as in die ánder.

Apartheidshuwelik blom nóg na 33 jaar, ’n onderhoud met skrywer Carla van der Spuy

Jannes Erasmus, Carla van der Spuy Skrywersonderhoude 2025-03-31

"’n Huwelik met iemand van ’n ander kultuur kan jou wêreld groter maak en jou lewe verryk."

Top