Pasgelaai

"Nooi my na die kombuis en nie na die sitkamer nie" (9 April 2025)

Theo Venter Menings 2025-04-09

"Na ’n hele week van mespuntpolitiek oor die voortbestaan van die RNE begin die oplossing stadig na vore kom."

Persverklaring: RSG Radioteater se Die vrywording van Egbertus Lodewikus Appel op Donderdagaand 10 April om 20:00

LitNet Leefstyl 2025-04-08

Maar dan daag ’n tweede gas op, wat al die goeie pogings van die buurman tot niet maak en Stella dwing om met die familiegeraamtes in haar kas na vore te kom.

Entstof teen polio word 72!

Marlene le Roux Menings 2025-04-08

"Miljoene mense is sedert daardie dag ingeënt. Hulle het dus nooit siek geword nie. Ander, soos ek, is in hul kinderjare toegang tot hierdie lewensveranderende behandeling geweier."

A glance into the soul of the ape: a review of Pauline Gutter’s Pastoral ornaments exhibition

Truïse Prinsloo Lifestyle and entertainment 2025-04-08

"Pastoral ornaments is more than an exhibition – it is an immersive experience. It captures the raw power and delicate balance of nature while reflecting the artist’s role as a shamanic figure, channelling energy into works that speak directly to our souls."

Gekkedag 2025: My man is ’n man met ’n plan (en hy sing soos ’n kanarie)

Marietjie Steenkamp Menings 2025-04-08

"Dis amper so drie maande gelede toe my ou handsome weer een middag, na ’n trippie 'bosveld' toe, by die huis aankom. Hy het my met een van daardie 'kom kyk gou wat het ek gekry-stappies begroet. Ek het sommer geweet dat daar weer een of ander iets aan die broei was."

Suidoosterfees 2025: Hortjies dig – ’n onderhoud met Francois Toerien

Naomi Meyer, Francois Toerien Suidoosterfees 2025-04-08

"[Dit is] in wese ’n liefdesverhaal, of dan nou ’n verhaal van twee mense wat aangewese is op mekaar. Een van die partye was ’n korrelkop, bitsig, begaafd, venynig, staatloos, te na gekom; die ander een was ondersteunend, alleen, sensitief, ’n klankbord, ’n kunstenaar, sy vrou. Beide vertel ons van onsself en van ’n lewe wat geleef is – hoe suksesvol, is vir die gehoor om te besluit. En dan is daar die ongelooflike poësie van Blum wat die produksie deurspek."

Persverklaring: Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe vier ’n eeufees én ’n redaksionele oorgang

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2025-04-08

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bring op 3 April 2025 hulde aan Ina Wolfaardt-Gräbe, wat ná meer as 24 jaar as hoofredakteur van die Tydskrif vir Geesteswetenskappe (TGW) die leisels aan Nerina Bosman oorgee. Tydens die geleentheid het die Akademie ook die TGW se nuwe temanommer, jaargang 65, nommer 1, bekendgestel. 

Vryheid in beperkings: ’n lesersindruk van Grenslyn deur Jana Fourie

Jannes Erasmus Lesersindrukke 2025-04-08

"Dit is ongemaklik, aandoenlik en tog op ’n manier hoopvol. Dit wys die menslike vermoë om steeds aan te beweeg, ongeag hoe swaar die pad is. Jana Fourie se stem is ’n belangrike een in die Afrikaanse literatuur. Hierdie boek verdien om gelees, oorweeg en onthou te word."

The South African Festival of Children’s Literature 2025: an interview with Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David Kinderboeke 2025-04-08

"But the main reason I do it is to see the joy on children’s faces. ... That unadulterated smaaail is because you’ve just gifted a young child a book. Entrance is free!"

Wat sê Bettina? Hoekom ek weier om KI te gebruik

Bettina Wyngaard Rubrieke 2025-04-08

"Ek wil nie deur ’n robot gediagnoseer word nie. Ek wil nie deur ’n robot vertroos word nie. Bowenal wil ek nie ’n storie deur ’n robot geskryf, lees nie."

China se slimstadtegnologie in Afrika: Moet ander lande bekommerd wees?

Fanie Herman Menings 2025-04-07

"Soos wat China sy rol as sekuriteitsvennoot in Afrika uitbrei, veral deur die Globale Sekuriteitsinisiatief (GSI), ontstaan die vraag of Amerika en ander moondhede bekommerd oor die verspreiding van Chinese opsporing en waarnemingtegnologie moet wees. Of is sulke bekommernisse oordrewe?"

Uitnodiging: Spanje: Reise in palimpses deur André Pretorius – ’n boekgesprek

LitNet Boeke en skrywers 2025-04-07

Martelize Brink gesels met André Pretorius oor sy boek, Spanje: Reise in palimpses, op Saterdag 12 April 2025 om 10:30 by Taste Restaurant, Ryneveldstraat 44, Stellenbosch.

Pareltjes uit Amsterdam: Die kuns van Anselm Kiefer, deel 2

Johan Allers Leefstyl 2025-04-07

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks besoek hy die geleentheidsuitstalling Anselm Kiefer – Sag mir wo die Blumen sind by die Stedelijk Museum. 

Pareltjes uit Amsterdam: Die kuns van Anselm Kiefer, deel 1

Johan Allers Leefstyl 2025-04-07

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks besoek hy die geleentheidsuitstalling Anselm Kiefer – Sag mir wo die Blumen sind by die Stedelijk Museum. 

Persverklaring: NB-Uitgewers sien toe dat rekordtal vertalings die lig sien

LitNet Jonathan Ball-portaal 2025-04-07

NB-Uitgewers kan met trots aankondig dat die vertaalregte in 27 van hul titels in die huidige boekjaar aan buitelandse uitgewers gelisensieer is – die meeste in die uitgewery se geskiedenis.

Berig vanuit die Bologna Kinderboekbeurs

Catrina Wessels Kinderboeke 2025-04-07

"Behalwe gereëlde afsprake is die spontane ontmoetings pure wins by ’n boekebeurs. Die gesprekke met kollegas uit ander wêrelddele werp lig op die markomstandighede in die verskillende lande wat hier verteenwoordig is."

Elisabeth Anderson: A champion of books for all

Colleen Higgs In memoriam 2025-04-07

Colleen Higgs writes about Elisabeth Anderson’s enduring legacy. Elisabeth Anderson’s memorial service will be held this afternoon at 13:30.

Op dees aarde: Swangerskap en die vrou

Elsabé Brits Rubrieke 2025-04-07

"In die omvattendste wetenskaplike studie nóg oor wat met vroue se liggame gebeur vóór en ná swangerskap, is gesien hoe essensiële biologiese metings verander word deur ’n fetus te dra en uiteindelik geboorte te skenk."

Johann de Lange (1959–2025)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2025-04-07

"Die skrywerswêreld is eintlik ’n onnatuurlike een, waar niks taboe is nie. En dan vergeet jy die buitewêreld werk anders." Lees meer oor Johann de Lange se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.

Ken jy die see, meneer?

Handré Brand Menings 2025-04-04

"Ervare bootsmanne soos Skipper Nel maak ook soms foute: 'Ervaring en reputasies kan feilbaar wees. Hier het ons te doen met die bekende versus die onbekende.'"

Top