Die SA Akademie nooi u vriendelik na die bekendstelling in Pretoria van Louise Viljoen (red.) se boek Antjie Krog: ’n Ondersoekte lewe. Dit is die sestiende titel in die SA Akademie se huldigingsreeks vir Hertzogpryswenners en die gevierde Antjie Krog is die eregas. RSVP teen 15 Mei.


