Pasgelaai

Agterstories – Welkom in die era van die digters

Johan Fourie Rubrieke 2025-03-31

"Podsendings, stemnotas en videogesprekke vervang toenemend teksboodskappe. Maar KI neem dit een stappie verder. ... Verbeel jou nou ’n wêreld waar studente deur gesprek met ’n KI-tutor leer, nie deur opstelle skryf nie, of waar witboordjie werkers idees dikteer terwyl KI-assistente dit intyds verfyn. Waar saketransaksies en regskontrakte mondelings geskep word, met KI as notaris."

Wanneer selfhelpboeke wel help

Koos Kombuis Boeke en skrywers 2025-03-31

Sy renons ten spyt, lees Koos die genre en hierdie maand deel hy drie boeke wat hy hoog aanslaan.

Middelpos se mense, saamgestel deur Anneretha Grobler: ’n lesersindruk deur Sarel Venter

Sarel Venter Lesersindrukke 2025-03-31

"Middelpos se naam leef voort onder sy mense en sy gaste."

Persverklaring: Dramas van wenners en 100 jaar van amptelike Afrikaans in RSG se nuwe Radioteaterseisoen

LitNet Luisterverhale 2025-03-31

Die eerste Radioteaterseisoen van 2025 begin op 3 April en duur tot 26 Junie,  elke Donderdagaand om 20:00. Luisteraars kan uitsien na oorspronklike wentekste, onvergeetlike stories en ’n paar verrassende nuwe klanke.

Pareltjes uit Amsterdam: Miriam Cahn, Stedelijk Museum

Johan Allers Leefstyl 2025-03-31

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks kyk hy na Miriam Cahn se kuns by die Stedelijk Museum. (Die inhoud van die video is grafies en eksplisiet van aard (seksuele geweld) en kan sensitiewe kykers ontstel.)

Wat sê Bettina? Hoe vier hulle Eid in Gaza?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2025-03-31

"Hoe vier mens enigiets as jy nie weet of dit dalk jou laaste dag op aarde is nie?"

Graad 7: Lewenswetenskappe – hidrobreking en skaliegas in die Karoo en die impak van brandstofproduksie op die omgewing

Rouxlyn Botha Skole 2025-03-31

"Die ontginning van skaliegas in die Karoo was die afgelope jare die onderwerp van baie debatte. Die proses is tydelik gestaak om tyd toe te laat vir beter navorsing, maar kan nou weer in volle swang voortgaan. Maar wat is die impak daarvan op die omgewing?"

Press release: AVBOB Poetry Project – a parallel life

LitNet Books and writers 2025-03-31

Do you sometimes worry that you have to choose a single career, discarding the bits of you that do not serve it? Read the useful tips Chantal Stewart has shared for sustaining creativity in the midst of a busy working life and let them feed your own creative fires.

’n Huldeblyk aan Johann de Lange

Hans Pienaar In memoriam 2025-03-31

"As ’n gewaardeerde digter sterf, is een van ’n mens se impulse, na die skok en die algemene agge nee daarvan, om sy werk op te som, die boek toe te maak en in die regte vakkie te gaan sit: groot digter, mineur groot, major minor, minor maar ... In Johann de Lange se geval is die antwoord: Hou hom langs jou bed vir nog ’n ruk; dit maak nie saak nie."

Persverklaring: Unveiled / [ont]BLOOT open 3 Mei by die Art.b Galery in Belville, Kaapstad

LitNet Kuns 2025-03-31

Die uitstalling Unveiled / [ont]BLOOT vier die skoonheid en diversiteit van naakte figuurkuns met ’n ryk verskeidenheid kunsvorme, insluitend sketse, skilderye, fotografie, beeldhouwerk, drukke ens. Die openingsaand belowe om ’n absolute fees vir die sintuie te wees, kompleet met musiekopvoering, figuurstudiemodelle, en interaktiewe kunsstasies, wat ’n ervaring skep waarby bywoners direk betrokke kan raak by die skeppingsproses.

Press release: Multi-award-winning Isidlamlilo/The Fire Eater at the Baxter Flipside for a limited season from 9 to 19 April

LitNet Lifestyle and entertainment 2025-03-31

Empatheatre’s electrifying and highly acclaimed Isidlamlilo/The Fire Eater a one-woman show brought to life by Mpume Mthombeni and theatre-maker Neil Coppen, comes to the Baxter Flipside from 9 to 19 April 2025, at 19:30 with matinees at 14:00.

SITRAP: Militêre attaché word huis toe gestuur (31 Maart 2025)

Theo Venter Menings 2025-03-31

"Die Reagan-administrasie, wat Suid-Afrika toe redelik goedgesind was, moes aan Suid-Afrika ’n duidelike aanduiding gee dat die aanvalle op buurlande nie geduld sal word nie. Die situasie is egter nou, amper 40 jaar later, heeltemal anders."

Pareltjes uit Amsterdam: "My Sarie Marais" in Vondelpark

Johan Allers Leefstyl 2025-03-30

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. Vir die derde video in hierdie reeks is hy op ’n yskoue Sondag op sy fiets Vondelpark toe om by mense te hoor wat hulle van Afrikaans weet.     

Pareltjes uit Amsterdam: AJ Opperman aan’t Keizersgracht

Johan Allers Leefstyl 2025-03-30

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die tweede video in hierdie reeks het hy AJ Opperman – kuns- en vermaaklikheidskrywer by Netwerk24 – vir ’n laaste keer besoek voordat hy terug huis toe gevlieg het. AJ was in Januarie en Februarie 2025 die "Joernalis in die Huis" op Keizersgracht. Hy lees Antjie Krog se "Ballade vir die onwaarskynlike seun" voor.

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Knal deur Bettina Wyngaard, 9 April 2025, 15:30 | Oude Leeskamer

LitNet Boeke en skrywers 2025-03-28

Bettina Wyngaard doen dit weer! Sluit by ons aan vir die bekendstelling van Knal, die vyfde blitsblaaier in haar boeiende misdaadreeks met die hoofkarakter, Nicci de Wee. Wat is die geheim van hierdie eertydse prokureur om boeiende misdaadromans in hierdie baie gewilde genre te skep? Moenie die gesprek tussen Naomi Bruwer en Bettina in Jannie se Leeskamer op 9 April om 15:30 misloop nie!

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Follow me to Africa deur Penny Haw, 9 April 2025, 10:30 | Oude Leeskamer

LitNet Boeke en skrywers 2025-03-28

Penny Haw is bekend vir boeke wat sterk, interessante en onafhanklike vroue uitbeeld, met ’n ruim verkenning van die onderlinge verbondenheid van alles wat lewe. Dit is ons plesier om haar op 9 April in Jannie se Leeskamer te verwelkom vir die bekendstelling van haar derde historiese roman, Follow me to Africa. Sluit by ons aan vir hierdie bekroonde skrywer se gesprek met Eva Mazza.

Press release: A doll’s house, part 2 comes to the Baxter Studio from 16 April to 10 May

LitNet Lifestyle and entertainment 2025-03-28

The highly anticipated Tony Award-winning A doll’s house, part 2 with Bianca Amato and Zane Meas comes to the Baxter Studio from 16 April to 10 May.

LitNet: Johann de Lange

LitNet Nuusbrief 2025-03-28

LitNet: Johann de Lange

Wanneer Kanada die wêreld regeer

Hermione le Roux-Ellis Menings 2025-03-28

"Nou is daar iemand in die Withuis wat Amerikaanse demokrasie van binne af gaan uitwis. Wie sal dan poliesman speel waar Amerika dit histories gedoen het?"

21 Voices: Why the Palestinian struggle is a global matter, a reader’s impression

Sarah Oosthuizen Books and writers 2025-03-28

"While apartheid in South Africa may have been banished, 'apartheid' – separateness – is seeking to stretch its hideous tendrils around the globe. We seem to be retreating into spaces too small, surrounding ourselves with those who are seemingly similar."

Top