Pasgelaai

New from Jonathan Ball: We two from heaven: a memoir by James Whyle

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-03-27

We two from heaven is a singular memoir, a four-part fugue on the tricks and traps of memory, a shuffling of the cards of time. Episodes from the early life of writer James Whyle are interwoven with the letters of his father from the Western Front during the First World War. Upending the reader’s expectations of a memoir, Whyle then explores the violence and madness of apartheid society as the narrator passes through boarding school and university and takes his first steps to become a writer. 

Lewenssepie

Zebulon Kochk Poësie 2025-03-27

"Ons lewens is ’n klug 
’n kort toneelspel 
waar ons wegkruip"

Liefste kallit kind

Shane Heynes Poësie 2025-03-27

"djy’s vir groter dinge gemaak
Hardloop liefste kallit kind, hardloop."

Kaptein

Willem de Swyger Poësie 2025-03-27

"maar jou stem, Kaptein
jou stem bly brand
bly my by"

’n Privaat aangeleentheid

Stefaans Coetzee Fiksie 2025-03-27

"'Jy’t vir my baie oortuigend geklink.' Hy skink Johann se gewone vodka. 'Dalk moet jy vanaand se gebeure vir een van jou boeke gebruik. Dan kan jy my sexy uitbeeld.'"

Jy’s seker nie ernstig nie

Jaco Jacobs LitNet-skrywersberaad 2025-03-26

"Want jy skryf nie vir kinders omdat dit 'maklik' of 'oulik' is nie. As jy werklik opreg is in wat jy skryf, skryf jy vir kinders omdat jy besef daar is iets ongelooflik spesiaal en kosbaar en delikaat en skrikwekkend en onbevange en verbeeldingryk aan die leef- en ervaringswêreld van jongmense."

Transformasies: Is Rumi ’n mistikus of "social media crack cocaine"?

Dietloff van der Berg LitNet-skrywersberaad 2025-03-26

"Hy was nie slegs ’n filosoof, mistikus, digter en stigter van ’n Soefi-orde met tollende bedelmonnike nie, maar iemand met diepgaande insig in die aard van die menslike bestaan, en waarskynlik een van die grootste mistieke digters van alle tye."

Dominion: ’n Boek wat sê waar en wat ons is, hoe ons hier gekom het

Andries Gouws LitNet-skrywersberaad 2025-03-26

"Sy tese en argument is hoogs interessant en sy boek lees baie lekker. Ek vermoed dat daar baie waarheid is in die beeld wat hy gee van die Christelike oorsprong van ons huidige waardes."

In memoriam: Athol Fugard delf na sy innerlike waarheid tot op die laaste dag

Elkarien Fourie In memoriam 2025-03-26

"My wens is dat elkeen wat hier lees, nie uitstel om die Fugardiaanse oproep tot die delf na jou diepste waarheid te volg nie, ongeag hoe moeilik, pynlik of vreesaanjaend dit is."

Ideologiese dryfkragte: Amerika en Suid-Afrika

Freek Robinson, Christo van der Rheede, Francois Wilken Onderhoude 2025-03-26

Christo van der Rheede (FW de Klerk-stigting) en Francois Wilken (Vrystaat Landbou) gesels met Freek Robinson oor ideologiese dryfkragte in Suid-Afrikaanse en Amerikaanse geledere en die impak daarvan op die huidige diplomatieke spanning tussen Suid-Afrika en die VSA. Grondvlakkwessies wat Suid-Afrikaanse burgers en boere raak, asook Trump se globale geopolitiese magspel, word ook onder die loep geneem. 

Persverklaring: The ephemeral nature of things, ’n uitstalling deur Laurette de Jager

LitNet Kuns 2025-03-26

art.b Gallery in Bellville is verheug om die opening van The ephemeral nature of things, ’n uitstalling deur Laurette de Jager, aan te kondig. Die uitstalling open op 5 April 2025 en is die eerste in ’n reeks uitstallings wat deel vorm van De Jager se doktorale studies in visuele kuns by die Universiteit van Suid-Afrika.

Wat sê Bettina? Hegseth se oorlog-WhatsApp-groepie

Bettina Wyngaard Rubrieke 2025-03-26

"Dit gaan nie baie lank wees voordat die sotte in beheer ’n stel gaan aftrap wat gewone Amerikaners duur te staan gaan kom nie."

Persverklaring: Jong teatermakers skitter in Suidoosterfees se ATKV-Jeugteaterprogram

LitNet Suidoosterfees 2025-03-26

Die Suidoosterfees bied nie net ’n platform vir professionele kunstenaars nie. Met die ondersteuning van die ATKV kry amateur-, studente- en skoleteatergeselskappe ook ’n verhoog waar hulle hul beste voet vir die feespubliek voorsit.

Persverklaring: Jakes Gerwel-gesprekke bring ’n fees van stemme en opinies na Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2025-03-26

Al die gesprekke is gratis vir die publiek, maar bywoning moet vooraf deur Webtickets bevestig word. Feesgangers sal ’n bewys van besprekings op hul selfone ontvang wat by die ingang na gesprekke vertoon moet word.

Niggies op kykNET: ’n resensie

Maryke Roberts kykNET Portaal 2025-03-25

"Ek is trots op hierdie wenproduksie en glo dit doen pionierswerk in hierdie genre in Suid-Afrika en dít boonop in Afrikaans."

Suid-Afrikaanse kommersiële landbou se bydrae om Suid-Afrika op koers te kry moet nié onderskat word nié!

Christo van der Rheede Menings 2025-03-25

"Waar laat dit Suid-Afrika en Suid-Afrikaanse kommersiële landbou? So ook die Suid-Afrikaanse besigheidsektor?"

Pareltjes uit Amsterdam: Neo Matloga, Stedelijk Museum

Johan Allers Leefstyl 2025-03-25

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die eerste video in hierdie reeks kyk hy na Neo Matloga se kuns, deel van die groepsuitstalling Circulate – Photography beyond frames, ’n geleentheidsuitstalling by die Stedelijk Museum in Amsterdam. 

Persverklaring: Registreer gratis vir die Sanlam WOW Spelfees 2025

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-03-25

Registrasie vir die 2025 Sanlam WOW Spelfees is nou oop en deelname is heeltemal gratis. Dis die grootste spelfees in Suid-Afrika en skole en leerders van reg oor die land word genooi om in die volgende taalkategorieë deel te neem: Afrikaans (graad 1 tot 10), Engels (graad 4 tot 9) en isiXhosa (graad 6 tot 8).

Menseregtedag 2025: Leon van Nierop oor menseregte, die regte van filmmakers – en die onsigbare draaiboekskrywer

Naomi Meyer, Leon van Nierop Menings 2025-03-25

"Die wanbegrip bestaan dat dit maklik en glansryk is. Dit is nie so nie. ’n Goeie draaiboek kan maande, selfs jare neem om te skryf. Dit gaan deur verskeie prosesse en dikwels is die finale produk nie noodwendig wat op papier staan nie. Dit word soms op stel verander om dit nog beter te maak."

Menseregtedag 2025: Saartjie Botha oor menseregte en kunstenaarsregte – en waarom kunstenaars moet skep

Naomi Meyer, Saartjie Botha Menings 2025-03-25

"Kunstenaars skep eers; die aktivisme is ’n byproduk. Kunstenaars het die wapens van subteks en metafoor, en daarmee kan hulle regimes en vergrype deurboor en gemeenskappe mobiliseer. Hulle is die gewete van die gemeenskap." 

Top