Pareltjes uit Amsterdam: Hanlie Retief aan’t Keizersgracht

  • 0

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.

In die volgende video in hierdie weeklikse reeks gesels hy met Hanlie Retief. Hanlie was in Maart en April 2025 die "Joernalis in die Huis" op Keizersgracht.* 

* Die inwonende Media24-joernalis in Zuid-Afrikahuis

Kyk ook:

Pareltjes uit Amsterdam: Zuid-Afrikahuis-besoek met Wessel van Arnhem

Pareltjes uit Amsterdam: AJ Opperman aan’t Keizersgracht

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top