Daar is hoop as ons saamwerk

  • 0

Dit gaan beroerd in die onderwys, maar Paul Sauer, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie, sê daar is hoop, veral wanneer ouers bereid is om met skole en onderwysers saam te werk.

Freek Robinson vra hom ook: Wat sou jy verander as jy kon?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top