Wiskunde: Graad 11-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

  • 0

Prente: Canva

Is jy in graad 11 en wonder jy aan die begin van hierdie eerste week in ’n lang tyd wat dit nie ’n langnaweek is nie wat die sin van die lewe is? LitNet het die antwoord. Dit is: "Sin, cos, tan!" Laai Lee-Ann Langeveld se gratis oefenvraestel en memorandum af en berei voor vir jou eksamen aan die einde van die tweede kwartaal. As jy goeie punte in die eksamen behaal, sal dinge sommer meer betekenisvol voel!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 11: Fisiese wetenskappe-vraestel en -memo, hersiening

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top