Graad 11: Fisiese wetenskappe-vraestel en -memo, hersiening
Is jy in graad 11 en wil jy sommer vandag al jou hersieningsrooster vir die nuwe kwartaal lanseer? Krag en beweging is juis sommige van die temas wat in hierdie gratis Fisika-vraestel deur Luize Kroukamp behandel word. Laai vandag nog die vraestel en memo af om jou akademiese jaar met vlieƫnde vaandels te slaag.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed