Wiskunde: Graad 5-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

  • 2

Prente: Canva

Is jy in graad 5 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Jy ken seker stories oor twee kinders wat in die woud verdwaal het en ’n lekkergoedhuisie ontdek het. Jy hoef nie so verlore soos hulle te voel as jy vir jou Wiskunde-eksamen voorberei nie. In hierdie gratis oefenvraestel van Wilhelm du Toit sal jy in sekere van die voorbeeldsomme huisies van vuurhoutjies kan bou. Wanneer jy goeie punte in die eksamen behaal, kan jy jou met smullekker koekies beloon. 

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo, tweede kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo's, eerste kwartaal

 

  • 2

Kommentaar

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag! Ja, beslis, jy kan op die skakels klik om die inhoud (die vraestel en die memo) gratis af te laai. LitNet bied vraestelle wat gratis beskikbaar is en wat leerders vir privaatstudie mag gebruik. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter inhoud hier is, en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top