Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo, tweede kwartaal
Is jy in graad 5 en hou jy hierdie week “skoolvakansie”? As jy lus voel om appeltert te bak, kan jy dit doen – en jy kan dit as beloning eet as jy sommer hierdie gratis oefenvraestelle van Eugene van der Westhuizen afgelaai en dit uitgewerk het om voor te berei vir jou tweede kwartaal se eksamen. Dit sal sommer baie lekker wees om die appeltert te eet en boonop goeie punte vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen te kry!
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed