Pasgelaai
Hendrik Januarie (1941–)
2025-05-15"Skryf neer, want mens gaan vergeet. Papier bring als terug. Jy sien dit." Lees meer oor Hendrik Januarie se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
Graad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestelle en memoranda, tweede kwartaal
2025-05-15As jy vanjaar in graad 6 is, het jy seker nog nie so baie van hierdie voorwerp in jou lewe gesien nie. As jy egter voorberei vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen, kan jy hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen aflaai en meer lees oor die poskantoor. Dalk pos jou ouers vir jou ’n liefdesbrief as hulle sien watter goeie punte jy as gevolg van jou harde werk behaal.
Persverklaring: kortlyste van die 2025-UJ-pryse vir Afrikaans aangekondig
2025-05-15Die UJ-pryse word toegeken aan uitnemende tekste in enige genre wat oorspronklik in Afrikaans geskryf is en in die vorige kalenderjaar verskyn het. Hier is vanjaar se kortlyste.
Press release: Kingsmead Book Fair in Johannesburg on 24 May 2025
2025-05-14Calling all birds of a feather to bookmark together at this year’s Kingsmead Book Fair. Kingsmead College will host the 13th annual Book Fair on Saturday, 24 May 2025 at Kingsmead College campus in Melrose, Johannesburg from 09:00 to 18:00.
Press release: Wake up with the Daily Maverick at Hermanus FynArts Festival, 9–13 June 2025
2025-05-14Hermanus FynArts is proud to announce a dynamic new addition to the FynArts Festival: Wake up with Daily Maverick, a compelling morning talk series taking place from 9–13 June 2025. Don’t miss this thought-provoking series, designed for those who believe in the power of information, debate, and democracy.
Springmielies: Oor die ydelheidsindustrie en ander skoonheidsnarratiewe
2025-05-14"Die narratief van beeldskone vroue is so oud soos die mensdom self. Mens kan nie kompeteer met die skoonheidskoninginne van Hollywood, die sosiale media, die geskiedenis en selfs verhaalkuns nie."
Dinkskrum: Mbeki, Pahad en die filosoof se planeet van die das
2025-05-14"Wat is ’n man sonder ’n das? Dit is die vraag wat onwillekeurig by my opgekom het nadat ek uiteindelik die boek Eindstryd (Tafelberg 2012) deur die Stellenbosse filosoof Willie Esterhuyse klaar gelees het. Dié boek is die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ’n paar uitgesoekte Afrikaners gedurende die jare ’80."
Cliff-hanger: Geheim in die riete deur Constant van Graan: ’n resensie
2025-05-14"Die karakters van die boek is goed gekies. Almal word só vinnig en doeltreffend geskets dat jy omgee. Jy wil weet wat van hulle word. Dis ’n rare talent: om met min woorde karakters te skep wat jy nie sommer vergeet nie."
Taalgebaseerde spanning in Indië: ’n sosiohistoriese perspektief
2025-05-14"Vanaf 2025 is Indië die land met die grootste bevolking ter wêreld (1 463 865 525, teenoor China se 1 416 096 094). Dit is ook een van die mees diverse lande in die wêreld wat betref die taleverskeidenheid, met 22 grondwetlik erkende tale, honderde streekstale en meer as duisend dialekte. Volgens verskeie bronne is die totale aantal tale en dialekte wat onderskei kan word, meer as 1 800."
China’s dominance in African port development
2025-05-14"China’s presence in Africa’s port sector is unmatched anywhere else in the world. By contrast, Latin America and the Caribbean host only 10 ports built, financed or operated by Chinese firms, while Asian countries have 24."
Persverklaring: Illustrasiekursus by die Breytenbach Galery op Wellington begin 21 Junie 2025
2025-05-14Gemotiveer deur die feit dat daar ruimte is vir heelwat meer illustreerders, veral in SA, wat die boek, storie en boekmaakproses ken, word die tweede omvattende en onafhanklike illustrasiekursus hierdie jaar in Suid-Afrika aangebied. Die kursus begin Saterdag 21 Junie 2025, duur 18 maande en bied aan kunstenaars die unieke geleentheid om aan die hand van gespesialiseerde hulp hul illustrasiedrome te bewaarheid.
Winde van verandering: Suid-Afrika se nuwe politieke landskap in fokus
2025-05-14"Christo van der Rheede se insigte bied ’n skerp blik op die kragte wat die land se toekoms vorm, veral in die konteks van die RNE en die globale winde van proteksionisme, nasionalisme en ekonomiese herskikking."
Universitêre outonomie: Suid-Afrika, VSA en elders
2025-05-14"’n Derde bron van druk op akademiese vryheid en universitêre outonomie in die hedendaagse wêreld is die groeiende tendens van populisme, wat sedert ongeveer ’n dekade gelede in baie dele van die wêreld sigbaar is. Die verskynsels waarmee populisme verbind word, of wat elemente daarvan vorm, soos identiteitspolitiek, etniese of identiteitsmobilisering, fopnuus, onverdraagsaamheid, reduksionistiese denkskemas en persoonlikheidspolitiek, maak eweneens die verwerkliking van akademiese vryheid en universitêre outonomie onmoontlik. Terwyl die mees markante voorbeeld hiervan sekerlik die optrede van Donald Trump in die VSA is, is dit nie moeilik om ander voorbeelde in alle wêrelddele te vind nie."
Radio 786 se Barakat-program: ’n onderhoud met Fatima Allie
2025-05-13Die LitNet-insetsel is deel van Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. Tasneem Daniels gesels met haar oor onder meer Junie (Jeugmaand) se program.
Heil die Leser! Sameer Rawjee: KI in perspektief
2025-05-13"Taking the anxiety out of AI kon nie tydiger gekom het nie. Sameer Rawjee is ’n sober stem in die robuuste gesprek rondom kunsmatige intelligensie; hy is veral bekend vir sy vermoë om komplekse KI-konsepte aan ’n wyer gehoor te verduidelik."
Persverklaring: Geleentheid om in te skryf vir die ATKV-Woordveertjies 2025
2025-05-13Kom pluk ’n veertjie vir jou hoed! Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2025-ATKV-Woordveertjies is Maandag 2 Junie 2025. Hier is nog inligting.
Goue lint my storie begint: Die unieke aard van kinder- en jeugboeke
2025-05-13"Wat maak kinderboeke werklik anders en veelsydiger as volwasseneliteratuur? Waarom neem ons dit ernstig op? Waarom en hoe kan ons dit as waardevolle literatuur beskou? Al hierdie vrae se antwoorde begin by die konstruering van ’n definisie: Wat is kinderliteratuur?"
Song of the slave girl by Ashraf Kagee: A reader’s impression
2025-05-13"It’s a daring book. He shows – and tells – with every word a song’s note, an ingredient that stirs flavours within, and the result is both delicate and rich."
Hedda Gabler: ’n teaterresensie
2025-05-13"Die stuk is meer as 135 jaar gelede geskryf, maar ongeag die tydvak waarin jy dit sou sien of eerder beleef, die verveelde, wilde vrou is nie tydsgebonde nie; ook laat ’n verlore liefde en verraad van die hart hom nie in ’n boksie sit nie, maak nie saak waar vroueregte op die wêreldranglys is nie."
