Pasgelaai
’n Begin: in gesprek met Cintaine Schutte en Carel Nel
2025-07-01"Ons groei as mense so tussen die speelvakke. So natuurlik gaan die stuk ook saam met ons groei. Met elke repetisie vind ons meer detail as vantevore. Dit laat ook toe dat die stuk bietjie meer gaan sit in ons bene." Cintaine Schutte gesels met Maryke Roberts oor ’n Begin wat by die Vrystaat Kunstefees te sien is nadat dit verlede jaar by die Toyota Woordfees op Stellenbosch debuteer het.
Persverklaring: Akademia ontvang voorwaardelike groen lig vir nuwe Paarl-kampusfasiliteit
2025-07-01Akademia is nóg ’n stap nader aan die waarmaking van sy nuwe voltydse kampus in die Wes-Kaap. Dit volg nadat die Raad op Hoër Onderwys (RHO) se Hoëronderwys-gehaltekomitee (HOGK) sy voorwaardelike goedkeuring vir die instelling se Paarl-kampusfasiliteit gegee het.
Op dees aarde: Nuldosiskinders
2025-07-01"’n Reuse studie wat onlangs deur die Global Burden of Disease Study Vaccine Coverage Collaborators gedoen en in The Lancet gepubliseer is, wys ‘n wêreldwye afname van 75% in die aantal kinders wat nog nooit 'n roetinekinderinenting ontvang het nie (ook bekend as nuldosiskinders), wat van 58,8 miljoen in 1980 tot 14,7 miljoen in 2019 voor die COVID-19-pandemie gedaal het."
Persverklaring: Die Momentum Aardklop-program is hier
2025-06-30Ons is supertrots op ons kunsbaba! Daar is regtig iets vir elke smaak, gier en – in die huidige ekonomiese klimaat – begroting.
Skryf nou in vir die Kommadagga-slypskool en -residensie!
2025-06-30Die sluitingsdatum vir aansoeke is 25 Julie 2025 en die residensie vind van 29 September tot 19 Oktober 2025 by Paulethuis op KwaNojoli in die Oos-Kaap plaas.
Enter now for the Kommadagga workshop and residency!
2025-06-30The closing date for applications is 25 July 2025 and the residency will take place at Paulet House in KwaNojoli in the Eastern Cape from 29 September to 19 October 2025.
Ek sing ’n ou, ou liedjie
2025-06-30"KI kan die feite vind. Slegs jy kan hulle laat sing. Die beste niefiksieskrywers sal diegene wees wat met KI saamwerk, nie diegene wat dit naboots of daarvan wegvlug nie. … Die niefiksie-outeur van die KI-era moet gelyke dele geleerde, storieverteller en sintetiseerder wees."
Persverklaring: Tuin van Digters 2025
2025-06-30Waarheen (en hoe) loop die pad vir oud en jonk, ook gevestigde en nuwe digters ná Breyten Breytenbach se heengaan op 24 November 2024 in Parys, Frankryk? Dit is die fokus van vanjaar se Tuin van Digters-poësiefees – met die tema wanatoe – wat op Vrydag 12 en Saterdag 13 September 2025 by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasvind.
Uitnodiging: Kom vier die lewe van C Johan Bakkes
2025-06-30Vrydag 4 Julie 2025 om 16:00. Deel gerus die uitnodiging, maar RSVP asseblief. Klik vir die nodige inligting.
Short.Sharp.Stories anthology Power: interview with Athol Williams, author of "The ring around Saturn"
2025-06-30"The world often doesn’t make sense to any thinking person, so taking flight to imaginary worlds can offer comfort – here, often the world does make sense. Magic realism can be a form of sense-making of the world around us, a need that seems to be escalating."
Zärtlich, göttlich, geschlüpft: Intimacy and angst in La Ronde at the Baxter – a review
2025-06-30"I’ve been thinking a lot about tenderness lately. Is tenderness more than just kindness and gentleness? When does tenderness transform into succulence, transform into discomfort?"
Elders gesien: Agter die oorlogsteater se gordyn
2025-06-30"Vir Netanyahu en sy kultus is daar nog twee opsies oor."
’n Regering van Nasionale Eenheid op soek na rigting (30 Junie 2025)
2025-06-30"Ongelukkig sal ons meer van hierdie teenstrydige besluite kry soos ons nader aan die ANC se leierskapstryd in 2027 kom as gevolg van faksies in die ANC en sterk weerstand teen die DA se rol in die RNE."
Uitnodiging: FilosofieKafee – Oorlog in ’n tegnologiese era
2025-06-30Alle belangstellendes word uitgenooi na die FilosofieKafee-gesprek op Vrydag 4 Julie in Wellington. Pieter Duvenage is die spreker, met Mariana Kruger as medereder.
Tribuo Conference 2025: an interview with Joseph Gaylard
2025-06-27"There is a need to dispel myths about artists being unable to support themselves, but also for industry bodies such as Tribuo to push strategic interventions that speak to this fundamental challenge of precarity. And for us not to fall into the trap of thinking that artists must all now become businesspeople in order to solve this issue, noting that while some artists are highly successful entrepreneurs, others have talents that are more limited or focused on their core craft as artists."
Reign of ruin: Oscar Mabuyane and the Eastern Cape’s lost decade
2025-06-27"This is no sudden collapse. It is a pattern that has been years in the making ..."
VVA se Boektrommelprojek bring leesvreugde na Stellenbosch se laerskole
2025-06-27"Die VVA glo dat lees aangeleerde gedrag is wat deur die voorbeeld van volwassenes gevorm word. 'Net soos ’n atleet moet oefen om te presteer, moet kinders gereeld lees om goeie lesers te word,' voeg Van der Merwe by. Deur boeke en storievoorlesing bevorder die VVA nie net geletterdheid nie, maar ook waardes en verbeelding."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Israel se gewelddadige nihilisme – van Gaza tot Iran
2025-06-27"Die behoefte wat die staat Israel (7 miljoen van sy bevolking wat Joods is) het om oorlog te maak teen Iran (bevolking 90 miljoen), is verbasend. As ons egter die hipotese van die nihilisme aanvaar, vind ons ’n element van die verklaring."
LitNet: Jou 728 bladsye splinternuwe Afrikaanse akademiese navorsing
2025-06-27LitNet: Jou 728 bladsye splinternuwe Afrikaanse akademiese navorsing
