Of klik op hierdie skakel.
KwaZulu-Natal se polisiehoof, Nhlanhla Mkhwanazi, het onlangs groot opskudding veroorsaak toe hy beweer het dat politieke inmenging in die polisiediens na bewering beteken dat sake nie reg ondersoek word nie.
Freek Robinson het met Lizette Lancaster van die Institute for Security Studies (ISS) gesels om te hoor: Is daar moontlik korrupsie in die polisiediens? Is daar politieke druk op die polisiediens? Wat word gedoen aan die probleme in die diens? En hoe kan gewone mense betrokke raak by die bekamping van misdaad?
Lees en kyk ook:
Ramaphosa se eiebelang weeg dalk die swaarste in Mchunu-besluit

