Pasgelaai
Kinderboeke: Van dansdrome na dansers – na rolmodelle
2025-05-16"Dit is hierdie soort boeke wat kan help om drome en hoop lewend te hou, aangesien die pad na sukses, danksy bekende of gemeenskaplike omstandighede en komvandaans, meer toeganklik kan voel."
The scholastic bibliology of Petrus van Mastricht (1630–1706)
2025-05-16"The existing scholarship rightly emphasises Van Mastricht’s scholastic methodology, Trinitarian doctrine, and polemics against René Descartes’ rationalism, as well as his views on the relationship between faith and reason."
Die skolastieke bibliologie van Petrus van Mastricht (1630–1706)
2025-05-16"Hierdie studie herwaardeer Van Mastricht se bibliologie binne die konteks van sewentiende-eeuse epistemologiese debatte, waarin hy homself as ’n uitnemende verteenwoordiger van die Dordtse ortodoksie onderskei."
Persverklaring: Die ATKV Digskool 2025
2025-05-16Die 2025 ATKV Digskool in die Louwhuis en Museum Sutherland is verby. Vir drie dae het 24 digters meegedoen aan besprekings en ontledings, onder leiding van Bernard Odendaal en Heilna du Plooy.
Persverklaring: Groot poësieprys ter ere van Breyten Breytenbach
2025-05-16’n Poësieprys wat hulde bring aan een van Afrikaans se literêre ikone, Breyten Breytenbach, word voortaan jaarliks toegeken. Die nuwe Breyten Breytenbach-prys vir Afrikaanse digkuns beloop R200 000 – sonderlinge aansporing in ’n genre wat relatief min erkenning kry in die vorm van literêre pryse. Die prys maak deel uit van die jaarlikse kykNET-Rapportpryse en word toegeken vir Afrikaanse digbundels wat in die voorafgaande kalenderjaar verskyn het.
Nog ’n Groot Trek?
2025-05-16"En oor die lengte en breedte van die geknelde land met sy nuwe skelname en chaotiese provinsies, etniese gesigte en politieke verwarrings word daardie eeu oue taaltjie nog gepraat, met die lekkerte en losbandigheid van ’n liefdesverhouding, saam met somaar 11 ander maatjies in die demokratiese speelkamer van kommunikasie."
Besoek aan die Withuis – uiteindelik! (16 Mei 2025)
2025-05-16"Ons weet nou al dat Trump en JD Vance, sy jeugdige visepresident, met geen aanmoediging nie uit die heup skiet, ten spyte van die agenda!"
Elders gesien: Van ’n president verwag ’n mens beter
2025-05-15"En is die bykans 1 miljoen SA burgers wat sedert 1994 gemigreer het om beter geleenthede elders te ontgin, ook almal lafaards en anti-transformasie?"
Press release: Echoes of heritage at the Hermanus FynArts Festival 2025 – 6 to 16 June
2025-05-15The Hermanus FynArts Festival is a fusion of arts festival and winter school. "Heritage" is this year’s theme, weaving together a full programme of music, theatre, ballet, workshops, culinary demonstrations, food, wine, exhibitions and discussions. From jazz and Ghoema rhythms to stand-up comedy and storytelling, celebrate the richness and complexity of South African history, art, cultural identity and transformation.
LitNet Akademies-resensie-essay: Dienaar van die waarheid deur MC Botha
2025-05-15"Desondanks, as die leser hierdie hebbelikhede kan verduur, lewer MC Botha met Dienaar van die waarheid ’n roerende, dikwels kostelike getuienis van sy grootouers aan vaderskant en van sy ouers – merkwaardige mense wat na die beste van hulle beperkte vermoëns die goeie lewe in moeilike omstandighede probeer leef het."
Nuut by Lapa: Kwaailappies: Stories oor Afrikaans se komvandaan deur Ronel van Oort
2025-05-15Hierdie boek sal vir kinders ’n omvattende, maar maklik leesbare geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se lang geskiedenis – wat reeds lank voor die VOC se aankoms aan die suidpunt van Afrika begin – word sorgvuldig nagevolg en met deeglike navorsing ondersteun. Die boek is verdeel in ses hoofstukke wat elk deur middel van ’n storie vertel word. Hierdie geskiedenis sal vir kinders lewe!
Misofonie
2025-05-15"Vir mense met misofonie is die blootstelling aan spesifieke agtergrondklanke nie bloot vlugtig en van verbygaande aard nie, maar eerder ’n onhanteerbare werklikheid. Vir hulle is sekere klankprikkels die bron van hul intense en atipiese emosionele reaksies daarop."
Digters, denkers en datamasjiene: Wie se werk is dit?
2025-05-15"Weer eens het ek ChatGPT self genader vir ’n lys van dié KI-tegnologieë wat die meeste, en met die meeste sukses, vir sodanige samewerking gebruik kan word."
Pasverskyn: Jakkals en Wolf 2: Nog 6 stories van twee geliefde skarminkels deur Wendy Maartens
2025-05-15Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf. Nou is daar ’n tweede bundel met nog meer opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels. In hierdie nuwe versameling van ses stories probeer Jakkals en Wolf steeds om mekaar uit te oorlê, maar bly steeds die beste maats.
Die 49 wit Afrikaanssprekendes in die VSA: "vlugtelinge" of vlugtelinge?
2025-05-15Waarom word bruin Afrikaanssprekendes by Trump se uitvoerende bevel uitgesluit? Hoe definieer die Verenigde Nasies vlugteling? Hoe gaan die vergadering tussen president Ramaphosa en president Trump moontlik verloop? In hierdie onderhoud met politieke ontleder Theo Venter kom ook onderwerpe soos Nampo, grondonteiening, misdaad op plase, werksgeleenthede in Suid-Afrika en assimilasie in die VSA onder die loep.
