Pasgelaai
Afrikaans, my anker tussen koffiewasems en verkeersligte
2025-05-08"In ’n tyd waarin taal dikwels politiek, identiteit en spanning simboliseer, dink ek Afrikaans moet nie net beskou word as ’n kultuurerfenis nie, maar as ’n lewende ruimte. ’n Taal waarin kinders droom, waarin liedjies geskryf en liefde verklaar word. ’n Taal waarin daar steeds gebid en geglo word – al verander die aksente en idiome."
Agterstories – Ideesmouse
2025-05-08"In ’n tyd toe Engels vinnig besig was om die enigste taal van die staat, en dus ’n 'magstaal' te word, was Pieter de Vos een van die eerstes om ’n droom vir taalgelykheid te verwoord, nog lank voordat Afrikaans as ’n amptelike taal erken sou word. ... Dit bring ons by ’n ongemaklike laaste vraag: Wie is vandag se voorste Afrikaanse publieke intellektueles? Wie waag dit steeds om hul stem te laat hoor in die hedendaagse mark van idees, en met watter doelwitte? En watter hedendaagse platforms bevorder die soort intellektuele, openbare debat waarvoor iemand soos De Vos gepleit het?"
Rituele in Afrikaans?
2025-05-08"Alle Afrikaanssprekendes wat met mekaar kommunikeer, gebruik gespreksrituele. Een daarvan is die groetritueel. Kom ons kyk bietjie hierna."
Wenke vir die ATKV-redenaars 2025 se semifinale rondte: 'n onderhoud met Elbie Adendorff
2025-05-08Elbie Adendorff gee in hierdie onderhoud wenke vir deelnemers van die ATKV se redenaarskompetisie wat deurgedring het na die volgende rondte - en ook vir deelnemers wat nie deurgedring het nie.
Pasverskyn: Prins deur Ryan Pedro
2025-05-08In Prins word die kompleksiteit van manlikheid ontleed; die oomblikke van teerheid word gevier en die vernietigende word gekritiseer. Alhoewel die bundel handel oor stories en karakters uit ’n bepaalde gemeenskap en agtergrond, skryf Pedro doelbewus weg van vooropgestelde idees oor coloured-laities.
Vry
2025-05-08"Die mense op die dorp glo hy is vervloek. Dalk is hulle reg. Watter ander seun sal ’n rot slag en in sy ma se bed los bloot omdat hy nie sy sin kon kry nie?"
Giftong
2025-05-08"Ek maak met my tone nat
Hou my palm uit na jou
hoop jy kyk verby
Versag, vergewe
Maar lok tevergeefs
Die derde duiwel in jou hart."
Moedertaal
2025-05-08"in jou sal ek my laaste woorde praat
voor ek my vlerke sprei en hierdie wêreld verlaat."
Sing vir my ’n lied
2025-05-08"Sing vir my ’n lied
van Kersfeesnag se jubelfees
van samekoms en blye sang."
Die wenner van die Nagtegaal-tekspryswenner: ’n onderhoud met Dianne du Toit Albertze
2025-05-08"Dit was veronderstel om my tweede roman te wees, maar die karakters wou net eenvoudig nie alleenlik op papier lewe nie. En toe ontmoet ek vir Tinarie by laasjaar se teksmark en ons begin skryf e-briewe vir mekaar en kort voor lank het ek ’n muse gekry."
Die stories van Afrikaans op kykNET: ’n onderhoud met die kunstenaar Jotam Schoeman
2025-05-08"Elke tekening is met die hand geskep."
Die stories van Afrikaans op kykNET: ’n onderhoud met Danie Marais
2025-05-08"Ek dink nie enigiemand is verplig om baie oor Afrikaans na te dink as jy die program kyk nie, maar ek hoop dat dit kykers lus sal maak om dit te doen. Dit sal wonderlik wees as die reeks kan help om die persepsies van Afrikaans en die gesindheid teenoor die taal positief te verander."
Suidoosterfees 2025: Op die markplein – waar almal preek (Jakes Gerwel-gesprekke)
2025-05-08"Die kerk se grootste geskenk aan die wêreld sou wees om sy sonde en skuld te erken." Bettina Wyngaard het by die pas afgelope Suidoosterfees gesels met Siya Khumalo en Alan Storey oor geloof se plek in die openbare diskoers. Is geloof nog geloofwaardig? Hoe behou ’n mens jouself én jou integriteit in ’n era waar elke slimfoon ’n preekstoel geword het en menings in hoofletters op sosiale media uitbasuin word asof volume waarheid skep? Jean Oosthuizen gee ’n oorsig van hierdie Jakes Gerwel-gesprek.
Jakes Gerwel-gesprek (Suidoosterfees 2025): Afrika op die globale verhoog – met wie speel ons?
2025-05-08Mandira Bagwandeen en Siphamandla Zondi het by die pas afgelope Suidoosterfees gesels oor Suid-Afrika se internasionale beleid, sy rol in BRICS, en die breër vraag van Afrika se strategiese vennootskappe in ’n vinnig veranderende geopolitieke landskap. Die gesprek, wat die gehoor laat nadink het oor Suid-Afrika se globale posisie, het temas ingesluit uit Zondi se werk in boeke soos Africa’s strategic partnerships with BRICS and other emerging countries. Jean Oosthuizen gee ’n oorsig van hierdie Jakes Gerwel-gesprek.
Jonah and his theological trauma
2025-05-08"How can Jonah’s theological trauma be described? Jonah, as a prophet, does have a knowledge and concept of God in his mind, which is in tension with his experience of God."
Jona en sy teologiese trauma
2025-05-08"Jona se teologiese trauma is sy ervaring dat God konsekwent God is. God handel ooreenkomstig Jona se belydenis aangaande Hom, terwyl Jona dit eintlik anders verwag."
Raskwotas en rasteikens?
2025-05-07Die DA het die ANC hof toe geneem oor die Wysigingswet op Onbillike Indiensneming en Arbeid. Freek Robinson het met Willie Aucamp, nasionale woordvoerder van die DA, oor hierdie kwessie gesels.
Boeke vir die tye waarin ons leef
2025-05-07Koos Kombuis het in Namibië gaan toer, waar hy ook boekwinkels besoek het. Vandeesmaand lees hy twee skrikwekkende boeke – een handel oor die oorlog in Gaza en die ander oor ’n fiktiewe apokalips in die VSA. Daar is darem ’n derde een ook – een wat hom laat grinnik van die lekkerkry.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2025
2025-05-07Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
