Natuurfrats

  • 0

Foto: Canva

Natuurfrats

ek is die ses-vinger-hand;
die drie-been-hond;
die twee-kop-slang;
ek slaap in Afrika;
maar ek is blond
wie is ek?
wie is jy?
en
wie
is
ons
?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top