Is daar iewers ’n rooi knoppie wat gedruk kan word en siedaar, daar breek die Derde Wêreldoorlog uit? Kan kernwapens, ironies genoeg, vrede bewerkstellig? Watter voordele het kernkrag?
Eben Coetzee skets vir Freek Robinson ’n meer genuanseerde prentjie teen die agtergrond van die onlangse konflik tussen Iran, Israel en die VSA.
YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/q-lT7uTg2Ro
Lees en kyk ook op LitNet en LitNet Akademies:
Israel, Iran en Navo: Toe werp Trump sy F-bom! (26 Junie 2025)
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Israel se gewelddadige nihilisme – van Gaza tot Iran
Drawing the right lessons from Iran’s missile attack on Israel

