Eben Coetzee

Eben Coetzee is ’n senior lektor in die Universiteit van die Vrystaat se Departement Politieke Studie en Regeerkunde. Hy verwerf sy PhD in 2017 (op die gebied van die internasionale politiek) waarin hy ondersoek instel na die voortdurende tersaaklikheid van die strukturele realis Kenneth Waltz om die internasionale politiek te beskryf en te verklaar. Sy MA-graad, gedurende 2010 verwerf, fokus op die teoretiese en historiese vraagstukke oor die demokratiese vredesteorie. Coetzee is die skrywer van verskeie publikasies in internasionaal geakkrediteerde vaktydskrifte en skryf gereeld vir Maroela Media. Hy het ook al verskeie internasionale en nasionale navorsingsvoordragte gelewer. Sy navorsingsbelangstellings sluit in kernwapens, kernafskrikking, kernterreur en die teorie van strukturele realisme. Sy jongste bydraes sluit in hoofstukke getiteld “The spectre of nuclear terror in Africa: another look” (2023) en “Iran, the bomb and the spectre of (nuclear) terror” (in Directions in international terrorism: theories, trends and trajectories, 2021), ’n artikel getiteld “Hypersonic weapons and the future of nuclear deterrence” (in Scientia Militaria, 2021) en ’n artikel getiteld “Is die skrikbeeld van kernterreur geregverdig?” (in LitNet Akademies, 2020).

America and Israel could have lived with a nuclear-armed Iran

Eben Coetzee Opinion 2026-04-02

"But the case for launching Operation Epic Fury on the basis of fears that a nuclear-armed Iran is a uniquely dangerous prospect and an existential danger is flimsy at best; at worst, it is counterproductive and stands to undermine America’s position in the world. Unless the regime in Tehran changes, which without boots on the ground is unlikely to be the case, the Iranian regime will merely pick up where it left off by rebuilding its nuclear infrastructure and missile capabilities as evidenced by the Iranian response post-Operation Midnight Hammer."

Kernwapens en internasionale politiek

Freek Robinson, Eben Coetzee Onderhoude 2025-07-03

Is daar iewers ’n rooi knoppie wat gedruk kan word en siedaar, daar breek die Derde Wêreldoorlog uit? Kan kernwapens, ironies genoeg, vrede bewerkstellig? Watter voordele het kernkrag? Eben Coetzee skets vir Freek Robinson ’n meer genuanseerde prentjie teen die agtergrond van die onlangse konflik tussen Iran, Israel en die VSA. 

Die dwaasheid van Israel se aanval op Iran se kernaanlegte

Eben Coetzee Menings 2025-06-17

"Trouens, Israel se aanval gaan in alle waarskynlikheid Irannese besieling om tot die kernwapenklub toe te tree, versterk."

The folly of a South Korean nuclear weapon

Eben Coetzee Opinion 2025-02-06

"Throughout the Cold War, and through to today, the credibility of nuclear deterrence was and is attached to all manner and sorts of things: the personalities of leaders, their rationality, the regime type, and whether leaders believe in the doctrine of nuclear deterrence."

Drawing the right lessons from Iran’s missile attack on Israel

Eben Coetzee Opinion 2024-10-05

"Understanding the recent attacks launched by Iran against Israeli targets and, concomitantly, the spectre of a broader conflict requires engaging with a wider history of Iranian foreign policy."

One decision can change everything – lessons for South Africa’s political parties from the history of international politics

Eben Coetzee Opinion 2024-06-05

"The decision that charts our collective future in South Africa is now in the hands of politicians. This frightens me."

Die lasbriewe van die Internasionale Strafhof en die kontinuïteit van die internasionale politiek

Eben Coetzee Menings 2024-05-27

"Hoewel die versoek om lasbriewe teen Israelse staatsamptenare ’n nuwe verwikkeling is, moet die verwikkeling naas een van die konstantes van die internasionale politiek gelees word: Die opkoms en ondergang van groot moondhede het daadwerklike uitwerkings op die beoefening van die internasionale politiek."

The dangers of the two-state solution

Eben Coetzee Opinion 2024-04-30

"My reservations have nothing to do with whether I support this or that party in the Israel-Palestine conflict. It also has nothing to do with the question of whether it is or is not the right thing to do to support the two-state solution. My question turns on the lesson imparted above, ie, 'And then what will happen?'"

Die komende Israel-Iran-oorlog?

Eben Coetzee Menings 2024-04-19

"Dit is hierdie beskrywing van oorlog (met inbegrip van die beskrywings '’n Israel-Iran oorlog', '’n streekoorlog', en '’n derde wêreldoorlog'), wat onder die vergrootglas geplaas sal word."

The Israel-Gaza war – war or genocide?

Eben Coetzee Opinion 2024-04-16

"The word 'intent' is of paramount importance here."

Will South Africa also plead Taiwan’s cause? I doubt it, and here’s why

Eben Coetzee Opinion 2024-04-10

"South Africa’s foreign policy towards Israel and its war in Gaza should therefore not be seen in isolation, but as part of a broader framework in which the cause of the weak, marginalised and oppressed is apparently advocated."

SteedsDink met LitNet Akademies: Eben Coetzee

Eben Coetzee SteedsDink 2024-02-06

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Eben Coetzee oor internasionale betrekkinge.

The future of Taiwan: strategic realities and the nuclear option

Eben Coetzee Academic research 2022-12-19

"Ultimately, as Taiwanese President Tsai Ing-Wen has conceded, Taiwan will do whatever it takes to ensure its survival. While the government in Taipei might prefer various paths, including dialogue and negotiation, to the nuclear one, the external environment hardly lends itself to such avenues today."

Die toekoms van Taiwan: strategiese realiteite en die kernwapenopsie

Eben Coetzee LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2022-12-19

"Teen die agtergrond van ’n uiters benarde buitelandse omgewing, en om die redes breedvoerig hier aangevoer, sal dit ’n omsigtige Taiwan baat om die kernwapenpad te oorweeg."

Nuclear deterrence in an era of sweeping technological developments: How vulnerable are ballistic missile submarines really?

Eben Coetzee Academic research 2021-07-26

"Against the backdrop of sweeping technological developments in ASW, how vulnerable are SSBNs as the cornerstone of the second-strike forces of nuclear states really and what are the implications for nuclear deterrence that follow from this?"

Top