Die komplekse konflik tussen Israel en Iran (17 Junie 2025)

“Die eerste implikasie is natuurlik groter onsekerheid in die geopolitieke omgewing in die Midde-Ooste, en dit het aanleiding gegee tot ’n 8%-styging in die olieprys.”