Die dwaasheid van Israel se aanval op Iran se kernaanlegte

“Trouens, Israel se aanval gaan in alle waarskynlikheid Irannese besieling om tot die kernwapenklub toe te tree, versterk.”