Reguit met Robinson: Trump, Israel en Iran
Die Navo-spitsberaad vind tans in Den Haag, Nederland plaas terwyl groot spanning in die Midde-Ooste heers ná Israel se aanvalle op Iran en Amerika se bombardering van Irannese kernaanlegte. Boonop het Iran uit weerwraak die Amerikaanse basis in Katar met missiele bestook. Freek Robinson bespreek dié plofbare situasie met politieke ontleder Anthoni van Nieuwkerk.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed