Pasgelaai
Competition: Gqeberha, we are giving away tickets!
2025-05-26The theatre is giving away two tickets to one lucky LitNet reader. You and a companion will then be able to attend this event for free.
Kompetisie: Gqeberha, ons gee kaartjies weg!
2025-05-26Die teater gee twee kaartjies weg aan ’n gelukkige LitNet-leser. Jy en ’n metgesel sal dan hierdie geleentheid gratis kan bywoon.
Uitnodiging: Boekbekendstelling van Ill at ease deur Francois Verster in Welgemoed op 14 Junie 2025
2025-05-26U word hartlik uitgenooi na die boekbekendstelling van Ill at ease deur Francois Verster op Saterdagoggend van 11:00 tot 13:00 op 14 Junie in Welgemoed. Francois Bloemhof sal in gesprek met die skrywer wees.
Pareltjes uit Amsterdam: Die mooiste fietsloods in Amsterdam
2025-05-25Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks vertel Johan meer oor die fietse van Amsterdam.
Seen elsewhere: The hill of crosses
2025-05-25"I don’t want to hear about this. He says it again and again. 1 775 people murdered on South African farms from 1991 to 2006. I want to go away and never come back."
"Die swart man in die vertrek!" Veteraanakteur Fahruq Valley-Omar word 80!
2025-05-23"Fahruq se veelsydigheid en ervaring as akteur kom duidelik na vore in sy vermoë om karakters goed te vertolk en hom deeglik voor te berei vir enige rol wat hy deur middel van oudisies bekom."
Die dekonstruksie van Retta Blom: ’n filmresensie
2025-05-23"Met Henriëtta Gryffenberg as draaiboekskrywer, veral na Die dinge van ’n kind, het ek hoop gehad vir Die dekonstruksie van Retta Blom."
Retta Blom val uitmekaar en word stelselmatig weer heel
2025-05-23"Ek stap met dikgehuilde oë uit, maar met ’n ligte hart. Antoinette het namens elke middeljarige vrou getriomfeer. Sy het alle vrese besweer van ouer word, onaantreklik en nutteloos voel."
"In die gront van die wint" – dagboekaantekeninge oor ses dae met die Boere van Patagonië
2025-05-23"Is dít waarna ek al vir jare uitsien? Hierdie plek? ... Dit was die begin van ses dae by die Boere-gemeenskap van Patagonië – ’n droom wat ek al dekades koester, in die kiem gesmoor deur Covid in 2021 – gewapen met dekades se koerantuitknipsels en ander leesstof."
Gimmickry, golf and global gore
2025-05-23"The core issue in global social relationships is white wealth and black poverty. Without understanding this, not gimmickry, not golf can hide the gore of grinding poverty on which social violence feeds."
Wiskunde: Graad 12-vraestel 1 en memo, kwartaal 2
2025-05-23Is jy in graad 12? Dis tyd om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen hierdie kwartaal. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld wat jou sal help om briljante punte te kan behaal!
Invitation: Book launch of The lucky ones by Alistair Mackay at Love Books in Melville on 26 May 2025
2025-05-23You are invited to the book launch of The lucky ones by Alistair Mackay at Love Books in Melville, Johannesburg, on 26 May 2025 from 17:30 for 18:00. Jarred Thompson will be in conversation with Alistair Mackay.
Lees- en leerpret met Bollie: ’n resensie
2025-05-22"Die Bollie-werkboeke bied bo en behalwe kosbare aktiwiteite om letter- en syfervaardighede aan te leer, baie geleenthede om skryfvaardighede te oefen en vas te lê. En Bollie-aanhangers van weleer kan ontspan. Met Wendy Maartens as vertaler, is Bollie in veilige hande."
Wat sê Bettina? President Ramaphosa in die Wit Huis
2025-05-22"Ek dink in elk geval nie die Suid-Afrikaanse afvaardiging het Washington toe gegaan met die idee om Trump se siening oor wit volksmoord te verander nie. Hy is nie die tipe leier wat hom deur feite en statistieke sal laat oortuig as die waninformasie hom beter pas nie. Die ware doel van die vergadering sou agter toe deure uitspeel: die G20- vergadering en handelsbetrekkinge."
A women’s magazine over 75 years – a social barometer of her time
2025-05-22"The Afrikaans women’s magazine Sarie celebrated her 75th anniversary in July 2024. This article describes the origin and development of this magazine based on two periods."
’n Vrouetydskrif oor 75 jaar – ’n sosiale barometer van haar tyd
2025-05-22"Die doel van hierdie artikel is om Sarie as sosiale barometer van haar tyd voor te stel. Die velde mediageskiedenis en tydskrifstudie vorm die teoretiese raamwerk vir die vertrekpunt."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Trump en Ramaphosa
2025-05-22"Al wat ons ná gister wel kan sê, is dat die wêreld nou weet wat ons lankal weet: dat die ANC as regering misluk het; dat hier onaanvaarbare misdaad, haatpolitiek, armoede en bedreiging van eiendomsreg in Suid-Afrika is; en dat gewone Suid-Afrikaners gematigde mense is wat reeds saamwerk om ’n beter toekoms in ons geliefde land te skep."
KwaNojoli: The origins and Our voices are left with our bodies: The early black history of KwaNojoli – an interview with Mphuthumi Ntabeni
2025-05-22"Though our focus is on black history – because it has been neglected and deliberately suppressed – we tell the entire history, including the over-represented colonial and Afrikaner history. From the booklet, you learn not only about Governor Somerset and Bruintjieshoogte, but also about what was there before the European arrival. You learn who Nojoli was, and how all these histories interlock and are joined at the hip, despite our pretensions."
Op soek na taal en identiteit in ’n tyd van war
2025-05-22"Ek wil dus weet of Boere werklik ’n betekenisvolle rol gespeel het in Afrikaans se geboorte en of dit eintlik maar net ’n 'appropriation' was en dat ons almal vandag net onwetende voortbrengsels is van een groot Afrikaner-nasionalistiese verdigsel."
