Pasgelaai
Andries Gouws: Wat jou ook dadelik van Andries sou tref, is sy Afrikaans
2025-05-30"Dis swaar om Andries te groet, maar nie swaar om hom te hou nie."
A movie festival, visits to the USA, Afrikaner refugees and Donald Trump
2025-05-30"Americans are much more old-fashioned than the chattering classes overseas realise. They are enormously hospitable and charming, and very courteous to one another in real life. In general, almost everyone I spoke to seemed pretty calm about Trump, and hardly ever mentioned his name, preferring instead to talk about 'the president' if it came up at all, in the context of where they stood as Republicans or Democrats."
Kortpad-praatjies: Afrikaans vir beginners / Shortcut chats: An interactive workbook deur Rina Loader en Charlene Human – ’n resensie
2025-05-30"As iemand wat al jare lank betrokke is by die onderrig van Afrikaans as tweede en vreemde taal, is dit altyd verblydend om nuwe bronne te sien wat in die klaskamer of lesinglokaal gebruik kan word. Daar is ’n leemte vir onderrigmateriaal wat in hoër onderwys gebruik kan word – veral op die gebied van tweede-/vreemdetaalverwerwing. Daarom my opgewondenheid oor die verskyning van dié twee boeke."
Persverklaring: Bekroonde skrywer Danie Marais lei slypskool vir stokperdjie-digters op 7 Junie 2025 by die Taalmonument
2025-05-30Vir diegene wat dalk soms ’n bietjie dig voel as hulle pen op papier of vinger op sleutelbord plaas om ’n gedig op te tower, bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl weereens ’n poëtiese oplossing: ’n slypskool op Saterdag 7 Junie 2025, met die beminde digter, vryskutjoernalis, musiekskrywer en omroeper Danie Marais.
Witwarm gesprekke, heerlike Karoo-kos en knetterende vure vir die Etienne van Heerden Veldsoirée van 2025
2025-05-30"Om van 25 tot 27 Julie 2025, in die middel van die winter, ’n klomp mense oor boeke te laat gesels in die Karoo, kan net lekker wees. Darryl David, die baasbrein van boekefeeste in Suid-Afrika, vra mooi dat almal hulle serpe en musse en jasse sal inpak teen die koue, maar die program sal mense se harte warm maak."
A multilingual, subject-specific term list: A game plan for South African rugby players in France to sidestep and tackle linguistic challenges
2025-05-30"Despite challenges in communication, South African rugby players continually move to France to join local clubs. This requires a process of linguistic and cultural integration."
’n Veeltalige vakspesifieke termlys: Suid-Afrikaanse rugbyspelers se taktiek om taaluitdagings in Frankryk te pypkan en plettervat
2025-05-30"Kenners stem saam dat spelers eerder taalprogramme of hulpmiddels benodig wat die aanleer van rugbytaal as vaktaal sal vergemaklik. Soos in ander domeine, ontstaan daar ’n unieke terminologie vir rugbyspelers wat aan moontlike gebruikers beskikbaar gestel behoort te word."
Tom Dreyer (1972–)
2025-05-30"Met ’n goeie gedig, of ten minste die wete dat ’n reël of twee wat jy geskryf het die suiwerste essensie van iets vasvang, kom daar ’n gevoel oor jou, ’n soort rush, ’n euforie, ’n onvoorspelbare vryheid, ’n vreemde alchemie, iets misterieus soos ’n UFO wat pas op die grasperk geland het. Daarom sê ek reguit ek verstaan nie die skryf van poësie nie; ek het steeds nie ’n clue waar gedigte vandaan kom nie." Lees meer oor die lewe en werk van Tom Dreyer in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
Vreemde tekste, vrees en f-bomme
2025-05-30Koos Kombuis ly skielik aan Murakami-moegheid. Aan die ander kant van die munt is Koos begogel met Pieter Stoffberg se vermoë om oor die vrees en angs in Oekraïne te skryf. Ten einde laas gesels hy oor ’n besoek aan ’n boekwinkel.
Ons wag vir Godot: ’n onderhoud met die vertaler Naòmi Morgan
2025-05-30Naòmi Morgan praat oor haar vertaling van hierdie bekende toneelstukteks – en oor die werk en belang van die menslike vertaler: "Vertaling is vir my soos legkaart bou (met baie, baie blou lug!): Dit neem lank om die stukkie te vind wat perfek pas. En wanneer dit gebeur, is dit ’n heuglike oomblik."
Seen elsewhere: Ngũgĩ, the volunteer and the random goose
2025-05-29"So, we sat in a random staff room at the CTICC and ate really bad food, the blandest curry on earth, which I had overheated in the microwave, with plastic forks and styrofoam cups of water while we made small talk for an hour."
Afrikaans: ’n SWOT-ontleding
2025-05-29"Die eenvoudigste aanduider van Afrikaans se lewenskragtigheid is hoeveel Afrikaanssprekers daar steeds is. Hulle vorm ook, straks naas Engels, die mees diverse groep in die land: Meer as sewe miljoen moedertaalsprekers en daarnaas duisende mense wat die taal kan verstaan en praat is nie te versmaai nie."
Press release: Celebrating 20 years – Stellenbosch International Chamber Music Festival 2025
2025-05-29The Stellenbosch International Chamber Music Festival boasts the largest collective of world-renowned classical musicians at any festival on the African continent. The festival will take place from 4 to 13 July at the US Konservatorium in Stellenbosch this year.
Spoelsand
2025-05-29"soos golwe wat voor die kuslyn dein
en bruisend oor die skulpiesand breek
spoel liefde ook oor die hart"
Spoke
2025-05-29"ongesiene silhoeëtte
swalk in en uit gedagte
spoel oor dowwe spasies
in gapings en leë plekke"
Elders gesien: Die storie agter Koos Doep se "Herman"
2025-05-28"Soos ek dit onthou het Koos en Herman mekaar net skrams geken, maar die enkele kere wat die twee mekaar by sosiale geleenthede gesien het, het hulle goed oor die weg gekom."
